Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 19 Sep 2023 tot 31 Des 2023.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 28 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: The Oaks-weg 68, Witrivier, 1240, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 650R2 385 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Monkey Thorn Guest Lodge is op 'n 6 hektaar-kleinhoewe aan die buitewyke van Witrivier, 'n dorpie naby die Krugerwildtuin, geleë. Die lodge bied verblyf in 9 suites wat elk 'n privaat stoep en slaapplek vir 2 gaste het. Die hoofgebou het 'n restaurant, sitkamer, kroeg, en 'n groot stoep waar gaste kan ontspan.
Dié oopplan-suites het elk 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Elke suite het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke eenheid het 'n koffiestasie met 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke suite se leefarea het 'n TV en 'n gemaklike bank. Daar is ook lugversorging, 'n kluis, haardroër, en gratis toiletware beskikbaar.
Ontbyt word in die restaurant bedien en 'n koue-buffet met 'n verskeidenheid vrugte, jogurt, muffins, pap en sap is beskikbaar. Warm kos word op bestelling voorberei. Ons Restaurant 68 is daagliks vanaf 12:00 tot 20:00 oop.Gaste kan langs die swembad, lapa, of die vuur in die boma ontspan.
Die lodge 25 km vanaf Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe en 35 km vanaf die Krugerwildtuin se Numbi-hek. Die perseel is naby verskeie besienswaardighede op die Panoramaroete.
Daar is rugsteunkragopwekker en dus sal gaste deur beurtkrag geaffekteer word nie.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- The Oaks-weg 68, Witrivier, 1240, Mpumalanga
- Gaste dink Monkey Thorn Guest Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Witrivier Panoramaroete Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 28 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: The Oaks-weg 68, Witrivier, 1240, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom