Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Monkey Thorn Guest Lodge

Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

cathy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir Monkey Thorn Guest Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Hannelie V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was aangenaam verras met Monkey Thorn.

'n Stil en rustige omgewing. Netjiese, skoon kamers wat smaakvol gemeubileer is en alles wat jy nodig het is daar. Personeel is vriendelik en behulpsaam. Ontbyt was heerlik en die beste is dat hulle aandete bedien. Jy het nie nodig om êrens heen te ry vir ete nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco S
Gesin met tieners

Spider webs behind furniture, otherwise good. Staff needs to be trained better don't have answers to basic service and menu questions but food is worth it. Gravel road to guesthouse is rough.

Spider webs behind furniture, otherwise good. Staff needs to be trained better, don't have answers to basic service and menu questions but food is worth it. . Gravel road to guesthouse is rough.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Monkey Thorn Guest Lodge se terugvoer

Dear Jaco. Thank you for your review. We are sorry you had a spider web behind a piece of furniture, but we were unable to find it and there is only one piece of free standing furniture in the suite. We would of gladly of removed it but spiders do create webs overnight and this we are unable to control. I as the manager spoke to you twice and your were very happy with your stay and you never mentioned the spider web. My staff are fully trained and very capable, I think you got a little upset at checkout with a member of staff who had difficulty resetting the credit card machine and hard to bring it to me and kept you waiting, resulting in you raising you voice at me and the staff member. The gravel road to the lodge is a municipality road which we have no control over but is only 800m to the lodge and is easily drivable.

Monkey Thorn Guest Lodge
Santie M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

10/10 rating vir alles.

Heerlike ontbyt. Netjies en skoon. Veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilse D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige plek om weer na te kan terugkeer.

Verrassende spyskaart deur eienaar-sjef was kersie op die koek. Moeite werd om net vir die etes 'n besoek af te lê. Hulle slaag daarin om 'n ontspanne milieu te skep met oop ruimtes en privaathied. Ek sou dalk nie 5-ster, maar 4 of 4 1/2 ster eerder toeken op grond van riglyne.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hilda N - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda N
Gesin met klein kinders

Baie ruimte, rustige atmosfeer alhoewel naby Witrivier en selfs Nelspruit vir alle benodighede.Pragtige swembad en mooi restourant met eienaars wat baie gasvry is.

Parkering kan dalk nader aan eenhede wees, dis bietjie moeilik om bagasie af te laai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R2 650
R2 650 R2 385
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 650
R2 650 R2 385
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 650
R2 650 R2 385
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: The Oaks-weg 68, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd6e46c2ebaa6586aff2e01e1668e117e56da170754ac685d9cf65517b397a60ae754174b698a76746be33eaefec46429fe60?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 650 nouVanaf R2 385 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 68 The Oaks Road White River 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.312822757013 31.010248664418
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem