Monsoon Guest Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Monsoon Guest Lodge is in die veilige buitewyk Esther Park in Kempton Park, Johannesburg, geleë. Die lodge is sowat 10 minute se ry vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe, naby Emperors Palace en Eastgate Winkelsentrum, en bied maklike toegang tot die groot hoofweë.

Verblyf word in Dubbel- en 2-enkelbedkamers gebied en elke kamer het slaapplek vir 1 tot 2 gaste. Dié kamers is ook elkeen ingerig met 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Kamergeriewe sluit 'n LCD-TV met satellietkanale, 'n elektroniese kluis, ADSL-WIFi, en koffie- en teemaakgeriewe in.

Gaste kan in die gemeenskaplike sitkamer ontspan, afkoel in die swembad, of sonbaai op die gerieflike sonstoele. Die lodge het ook 'n kroeg. 'n Pendeldiens na die lughawe en nabygeleë malls is beskikbaar. Verder kan die lodge ook verskeie toere wat gaste die beste sal pas bied.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Monsoon Guest Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za