Mont d'Or Franschhoek
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 24 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Wijkstraat 32, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 668 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Mont d'Or Franschhoek is in die skilderagtige Kaapse Wynlande naby die geskiedkundige middedorp en 'n groot verskeidenheid aktiwiteite en besienswaardighede, soos restaurante, wynproeplekke, sjokoladewinkels, museums, monumente en eksklusiewe winkels geleë.
Verblyf word aangbied in 11 kamers wat slaapplek aan 'n maksimum van 24 gaste bied. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, asook 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, gratis WiFi, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Mont d'Or bied ook 'n silwerskoon swembad en ontbyt word elke oggend in die eetkamer bedien. Na 'n besig dag van uitstappies, wynproe, inkopies of ontspan langs die swembad, kan jy lekker rustig in jou luukse kamer met lugversorging ontspan en die ongelooflike sonsondergang bewonder.
Daar is so baie om te sien en te doen in en om Franschhoek dat dié gastehuis jou die opsie bied om vir B&B te bespreek of om ontbyt by een van die vele bekoorlike restaurante in die Kaapse Wynlande te geniet.
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lance Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Jaar gelys 7
Ligging
- Van Wijkstraat 32, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Gaste dink Mont d'Or Franschhoek het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Franschhoek Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 24 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Wijkstraat 32, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom