Mont Rouge Cottages
- Kapasiteit: 24 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sterkstroomweg, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 496 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Mont Rouge Cottages is op 'n vrugteplaas geleë en hierdie verblyf is sedert 1928 in die familie. Hierdie plaas spog met bekoorlike kothuise, 'n uitvoervrugtehuis en 'n trou-venue.
Dié selfsorgkothuise is langs die rivier, ruim, volledig toegerus en spog met asemrowende berguitsigte. Die kothuise is prakties ontwerp en smaakvol versier. Beddegoed, handdoeke, tee, koffie, suiker en melk word voorsien.
Elke kothuis spog met sy eie houtvuurwarmbad en buitebraai-area. WiFi word voorsien.
Hierdie verblyf is afhanklik van die tradisionele kragnetwerk en maak van sonkrag en batterye gebruik. Indien Eskom vir twee dae onderbrekings ervaar, kan ons wel 'n kragtekort ervaar.
Daar is 'n gemeenskaplike swembad wat soos 'n dam lyk. Die water vloei vrylik na en van die rivier.
Hierdie verblyf is net 12 km vanaf die dorp en maak dit maklik om inkopies te doen. Die omliggende area spog met uitstekende wynplase wat gaste kan verken. Daar is ook fietsry- en hardlooproetes om te geniet.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Piekniek-middagete
Konferensiegeriewe
- Internet
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Marisha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Sterkstroomweg, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
- Gaste dink Mont Rouge Cottages het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 24 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sterkstroomweg, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom