LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mont Serrat 58 by CTHA | LekkeSlaap
+35

Mont Serrat 58 by CTHA

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel hieronder, hef die instansie ook 'n eenmalige R 550 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Mont Serrat 58 by CTHA
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 35% af

Kry 35% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Spesiale Aanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vanaf 21 Okt 2021 tot 30 Nov 2021.

Huisreëls

Let asseblief:
- 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito word gehef en moet voor of met aankoms betaal word. Die bedrag kan verander volgens die eienaar se diskressie. Gaste kan die deposito in kontant of via EFT of 'n veilige betaalskakel betaal. CTHA of die inklok-gasheer sal die skakel deel. Die deposito word gebruik vir insidente soos verlore sleutels, skade aan die perseel, linne wat gevlek is, 'n oormatige vuil woonstel en geraasklagtes. Indien geen fooie gehef word nie sal die deposito binne 14 dae na die uitklokdatum terugbetaal word.

- 'n R300 groet-en-ontmoet-fooi geld indien gaste na 18:00 eers inklok.

Die oorspronklike kredietkaart wat gebruik is om die bespreking te maak moet saam met 'n positiewe bewys van die kaarthouer se identiteit vertoon word wanneer gaste inklok.

Geen sleutels sal sonder die bogenoemde oorhandig word nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 1000 moet direk aan die instansie betaal word.

Vanaf R923
R923 R600
per nag (plek vir 3)
Vanaf R923
R923 R600
per nag (plek vir 3)
Vanaf R923
R923 R600
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mont Serrat 58, Belmoral-weg, West Beach, Kaapstad, 7449, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA531f14d18bd31b696a76f3528fd33f22361b7fe41be9f228aea26700aac90887c84d6e02210fa322f014f81bcb4a0a53e387?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R923, nou Vanaf R600  per nag(plek vir 3) 2 5 1 4 58 Mont Serrat, Belmoral Road West Beach 7449 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -33.808277807514 18.471059540475
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!