Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
P-J Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 131
Op LekkeSlaap 15 jaar
Opsomming van Resensie
Andre En Anita R - Apr 2024
Algehele gradering
Rustig, koel, skoon, vriendelike personeel (almal) en die mooiste tuine.
Lees meerElise E - Apr 2024
Algehele gradering
Heerlike verblyf.
Sarah M - Apr 2024
Algehele gradering
Worth a visit.
Carel P - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie genotvolle ondervinding.
Deon B - Mrt 2024
Algehele gradering
Van die min oorspronklike hotelle in puik kondisie.
Dalene O - Mrt 2024
Algehele gradering
Uitstekende personeel.
Hannelize J - Mrt 2024
Algehele gradering
Pragtige ou gerestoreerde hotel!
Adri N - Mrt 2024
Algehele gradering
Aangename kuier in 'n pragtige deel van ons land.
Carel V - Feb 2024
Algehele gradering
Gasvryheid, diens puik.
Olga V - Jan 2024
Algehele gradering
Die beste oorslaal ooit.
Cobus S - Des 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Louw R - Nov 2023
Algehele gradering
Montagu is definitief 'n plek om te besoek. Daar is genoeg om te doen.
Lees meerAnonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Francois M - Okt 2023
Algehele gradering
Ons verken Montagu.
Louis N - Okt 2023
Algehele gradering
Always a pleasure.
Tom M - Okt 2023
Algehele gradering
Stylvolle verblyf.
Jana G - Sep 2023
Algehele gradering
Baie uniek.
Lees meerMontagu Country Hotel se terugvoer
Beste Jana
Baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer die komlpimente, ek dra so oor aan die span.
Jy is 100% reg, ons het die bewoording verander oor die kanale op die televisies. Dankie dat julle verstaan het, ons is almal bly die Bokke is nog op die wenpad, kom ons hoop dit hou nog vir 2 naweke!
Groete,
P-J Basson
Sjane B - Sep 2023
Algehele gradering
Plattelandse rustigheid!
Albie V - Sep 2023
Algehele gradering
Uitstekende diens. Netheid en gerief van eenheid was van hoogste gehalte.
Marius D - Sep 2023
Algehele gradering
Eenmaal in 'n leeftyd ondervinding.
Micke M - Aug 2023
Algehele gradering
Vriendelik. Skoon. Baie professioneel. Uniek.
Jacqui R - Aug 2023
Algehele gradering
Lovely.
Felicity V - Jul 2023
Algehele gradering
I listened to a radio presentation the saturday before my visit and that determined that I should give it a try. The owner shared a talk with the radio presenter, I said that was really not expensive. So as to value for money, definitely a no go.
Montagu Country Hotel se terugvoer
Dear Felicity,
Thank you for your feedback.
We are sorry that you did not notice all the available Montagu Country Hotel specials while researching your booking.
Save travels.
Colene Basson
Burgert L - Jul 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam. Personeel baie behulpsaam en vriendelik. Wonderlike ambiance. Baie lekker ontbyt.
Lees meerLouise V - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlik sentraal gebly in Montagu!
Garyth H - Jul 2023
Algehele gradering
A special escape from our daily reality. Memories to cherish.
Bradley M - Jul 2023
Algehele gradering
Absolutely phenomenal for a couple getaway and kids. Restaurants on premises and shops a stone's throw away. Safe, superb rooms and friendly helpful staff. Even the owners are visible and engaging with guests.
Jennifer C - Jul 2023
Algehele gradering
Beautiful hotel, comfortable rooms, friendly staff.
Frieda E - Jul 2023
Algehele gradering
Het ons later laat uitboek wat baie gaaf was.
Dirk B - Jul 2023
Algehele gradering
Lekker ontspanne naweek. Vriendelike en behulpsame personeel.
Alette D - Jun 2023
Algehele gradering
Stunning plek! Vriendelike ontvangs en diens!
Tessa V - Jun 2023
Algehele gradering
Wat 'n aangename ervaring in 'n lieflike dorpie.
Nico S - Jun 2023
Algehele gradering
Amazing.
Andre L - Jun 2023
Algehele gradering
Fantastiese verblyf met vriendelike en baie behulpsame personeel.
Karools H - Mei 2023
Algehele gradering
Dit was net baie lekker.
Anja B - Mei 2023
Algehele gradering
Ongelooflik.
Lenus D - Mei 2023
Algehele gradering
Alle verwagtinge is oortref.
Denise R - Apr 2023
Algehele gradering
Wonderful experience. Friendly staff, clean and well furnished room.
Kotie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Prof Hannes V - Mrt 2023
Algehele gradering
Voel soos tweede huis.
Pieter L - Mrt 2023
Algehele gradering
Lekker rustig.
Hennie F - Feb 2023
Algehele gradering
'n Wonderlike ervaring!
Tabu V - Feb 2023
Algehele gradering
Heerlike plek. Vriendelike, behulpsame staff.
Leane S - Jan 2023
Algehele gradering
Daar was nie binne-parkering beskikbaar nie. Die stortkop moet vervang word en die teëls loop afrdraende, wat gevaarlik is vir ouer mense.
Nantes V - Des 2022
Algehele gradering
Ons het die kuier baie geniet.
Cliff S - Des 2022
Algehele gradering
I'll be back!
Peet B - Des 2022
Algehele gradering
Ongelooflik.
Doreen N - Des 2022
Algehele gradering
Heerlike kuier met beeldskone omgewing.
Sonay P - Des 2022
Algehele gradering
Dit was beslis waarde vir geld en die beste plek met goeie kliëntediens.
Anneke B - Des 2022
Algehele gradering
Was 'n heerlike kuier.
Martin N - Des 2022
Algehele gradering
Pragtige eenheid, baie skoon en baie vriendelike personeel. Diens uit die boonste rakke.
Johan V - Okt 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier en dit baie geniet!
Louis N - Okt 2022
Algehele gradering
Like the garden of Eden smack in the middle of Montagu.
Hermie J - Sep 2022
Algehele gradering
Awesome!
Petronella W - Aug 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Lucy P - Aug 2022
Algehele gradering
Heerlike ervaring!
Jani G - Jul 2022
Algehele gradering
Gesellig en baie lekker atmosfeer.
Richard B - Jul 2022
Algehele gradering
Baie lekker plek om by te bly.
Marthinus B - Jul 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Nathan V - Jul 2022
Algehele gradering
Pratige tuin en mooiste berge. Baie veilige omgewing om te gaan stap. Vriendelike werkers.
Alice V - Jul 2022
Algehele gradering
Vriendelik diens en heerlike atmosfeer.
Nelus N - Jun 2022
Algehele gradering
'n Pragtige hotel wat alle liefhebbers van Art Deco in die wolke sal hê.
Jean D - Jun 2022
Algehele gradering
Goeie diens.
Yolanda C - Mei 2022
Algehele gradering
Exceptional.
Reinette C - Mei 2022
Algehele gradering
Baie rustige atmosfeer in 'n pragtige omgewing.
Johan P - Mei 2022
Algehele gradering
Baie lekker. Rustig.
Zelda F - Mei 2022
Algehele gradering
Fantastiese verblyf, perfek vir 'n naweek van ontspanning en rustigheid.
Ina S - Apr 2022
Algehele gradering
Fantastiese plek.
Prof Hannes V - Mrt 2022
Algehele gradering
Puik.
Montagu Country Hotel se terugvoer
Baie dankie Prof!
So mooi kompliment, ons waardeer baie, en sien uit na u volgende besoek.
Vriendelike groete,
P-J Basson
Nick S - Mrt 2022
Algehele gradering
Ons is hartlik ontvang en die personeel was baie behulpsaam en vriendelik.
Aileen C - Mrt 2022
Algehele gradering
Ruim, skoon, vriendelik.
Clara E D - Feb 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam, warm ontvangs.
Emmerie N - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlike atmosfeer.
Jeanette P - Jan 2022
Algehele gradering
Little gem of a place. Vriendelike mense. Baie lekker wynplase, stap en fietsryroetes. Gaan beslis weer 'n draai daar maak, het nie genoeg tyd gehad om alles te beleef nie.
Andre S - Des 2021
Algehele gradering
Excellent hotel.
Alida S - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly veilig en vriendelik.
Erika K - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker geslaap.
Carlo T - Des 2021
Algehele gradering
Rustige atmosfeer met vriendelike personeel.
Christo M - Nov 2021
Algehele gradering
Calm and relaxing.
Montagu Country Hotel se terugvoer
More Christo,
Dankie vir die terugvoer. Kan jy asb my privaat kontak en aandui in watter kamer jy was, ek sal graag aandag wil gee.
Groete,
P-J
Annali F - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlike bederf.
Renier S - Okt 2021
Algehele gradering
Gevaarlik, wees versigtig.
Lindia V - Sep 2021
Algehele gradering
Lekker gerus, personeel is baie vriendelik en behulpsaam.
Kareen D - Sep 2021
Algehele gradering
Beautiful!
Arthur C - Sep 2021
Algehele gradering
Most enjoyable and all staff we came into contact with were very knowlegable and helpful.
Lees meerFanie P - Sep 2021
Algehele gradering
Lekker gerus en geëet by Montagu hotel
Diane L - Aug 2021
Algehele gradering
Fantasties!
Jaco P - Aug 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Marike V - Aug 2021
Algehele gradering
Heerlik en gerieflik.
Carin V - Jul 2021
Algehele gradering
Die kos was heerlik!
Sara K - Jul 2021
Algehele gradering
Beautiful hotel, lovely surroundings inside.
Corna W - Apr 2021
Algehele gradering
Ouwêreldse sjarme met swierige flair en vriendelike personeel.
Montagu Country Hotel se terugvoer
Beste Corna
Baie dankie, ek bly jy het alles hier by ons geniet. Ons doel is om eerlike gasvryheid aan ons gaste te bied, en te sorg dat hulle terug kom. Ek stem saam - 'n besoek aan Montagu sonder 'n glasie muskadel is net nie dieselfde nie!
Vriendelike groete,
P-J Basson
Eienaar
Frans C - Apr 2021
Algehele gradering
'n Wonderlike plattelandse hotel-ervaring!
Montagu Country Hotel se terugvoer
Beste Frans
Baie dankie vir die mooi woorde, ek deel met die span. Ons is die hele tyd besig met veranderinge aan die hotel, kom kyk gerus weer waarmee ons besig is.
Groete,
P-J Basson
Algemene Bestuurder
Elma F - Apr 2021
Algehele gradering
Eienaar PJ en sy personeel het voorwaar die ekstra myl vir ons geloop.
Montagu Country Hotel se terugvoer
Beste Elma
Baie dankie vir die komplimente, dit beteken vir ons baie! Ons sien uit om julle weer as gaste te verwelkom, ons werk tans hard aan die tuin op die oomblik, dit sal mooi wees in die lente.
Groete,
P-J Basson
Algemene Bestuurder
George B - Mrt 2021
Algehele gradering
Jou tuiste weg van die huis af.
Montagu Country Hotel se terugvoer
Beste George
Baie dankie, ek gee so deur aan Werner en die res van die span. Ons sal ook uit na jul volgende besoek.
Groete,
P-J
Algemene Bestuurder
Antoinette D - Des 2020
Algehele gradering
Uitstekende country hotel!
Montagu Country Hotel se terugvoer
Beste Antoinette
Baie dankie vir die mooi terugvoer! Ons sien uit na jul volgende besoek.
Groete,
P-J
Algemene Bestuurder
Matilda B - Nov 2020
Algehele gradering
Vreeslik mooi en netjies.
Montagu Country Hotel se terugvoer
Beste Matilda B
Baie dankie, ek gee so deur aan die span. Lekker om te hoor jy het dit by ons geniet.
Groete,
P-J
Algemene Bestuurder
Adriaan V - Okt 2020
Algehele gradering
Not pleasant.
Lees meerMontagu Country Hotel se terugvoer
Good Morning Adriaan V,
I fully understand your agitation and apologize for the inconvenience. I'm not sure why the communication we sent out to all guests regarding the building work did not reach you.
I am glad to report that the building process is now completed - it has been a very testing time since the second week of August when we started. We only have some outside paintwork to complete.
We have upgraded our public facilities, and added the following to the hotel's offering :
New coffee/cocktail lounge
New public bathrooms, including a wheelchair friendly unit
Art Gallery
Conference room
Information center
Activity Hub
I would like the opportunity to show you all the changes, and will see to it that you get the best room at the best rate should you come this way again.
Kind regards,
P-J Basson
General Manager
Panie V - Sep 2020
Algehele gradering
Was baie vriendelik en behulpsaam
Montagu Country Hotel se terugvoer
More Panie
Ons het in "lockdown" slegs van 'n bevrore geregte spyskaart af bedien - bloot omdat ons besig met 'n groot bouprojek, in die middel van inperkings was, en baie min personeel beskikbaar gehad het.
Gelukkig het dit alles nou verander, en aandetes kan nou geniet word in Charlestons.
Sien uit om jou al die veranderinge te wys,
Groete,
P-J
Algemene Bestuurder
Amanda L - Sep 2020
Algehele gradering
Ruim kamers met baie vriendelike diens.
Montagu Country Hotel se terugvoer
Beste Danie
Ons projek is klaar, en ons terugvoering is baie positief. Die hotel bied nou baie meer vir gaste, met die inligtingskantoor en aktiwiteit sentrum ook nou by ons. Sal jou graag self wil wys, sien uit na die volgende besoek.
Groete,
P-J Basson
Algemene Bestuurder
Yolanda A - Aug 2020
Algehele gradering
Lovely.
Montagu Country Hotel se terugvoer
Dear Yolanda
Thank you for the heads up in difficult times!
We look forward to welcoming you back and show you all the plans we are busy with.
Kind regards,
P-J
General Manager
Jonathan W - Aug 2020
Algehele gradering
Pleasant staff and room.
Lees meerMontagu Country Hotel se terugvoer
Dear Jonathan
Thank you for the review - strange times indeed! We are serving both breakfast and dinners now under new regulations, both on a limited menu. The renovations are moving along steadily, look forward to show you the end results!
Kind regards,
P-J
General Manager
Danie R - Des 2019
Algehele gradering
Uitstekend. Kan dit aanbeveel.
Montagu Country Hotel se terugvoer
Dankie Danie, waardeer jou komplimente!
Sien uit na die volgende besoek.
Groete,
P-J Basson
Algemene Bestuurder
Michelle C - Nov 2019
Algehele gradering
Lovely place to stay, highly recommended.
Montagu Country Hotel se terugvoer
Dear Michelle
Great review, thank you so much. I'll be sure to share with staff.
Looking forward to your next visit.
Kind regards,
P-J Basson
General Manager
Marguerite H - Mei 2019
Algehele gradering
A wonderful Hotel, beautiful decor and friendly staff.
Montagu Country Hotel se terugvoer
Dear Marquerite,
Thank you, much appreciated. We look forward to welcoming you back soon, this time maybe for leisure!
Kind regards,
P-J Basson
General Manager
Dennis M - Aug 2018
Algehele gradering
Outstanding!
Montagu Country Hotel se terugvoer
Dear Dennis
Thank you for the rating. We have some rooms better suited to business travellers. I'll see to your needs.
P-J Basson
General Manager
Andre D - Jul 2018
Algehele gradering
Lekker gebly.
Montagu Country Hotel se terugvoer
Beste Andre
Dankie vir die komplimente, en ek is bly julle het lekker gebly by ons.
Mooi week.
P-J Basson
Algemene Bestuurder
Lilooet D - Des 2017
Algehele gradering
Puik, heerlik, onverbeterlik.
Montagu Country Hotel se terugvoer
Beste Lilooet D
Baie dankie vir die mooi woorde, word baie waardeer. Ons sien uit na u volgende kuier.
Groete,
-J Basson
Algemene Bestuurder
Rudo G - Okt 2017
Algehele gradering
Awesomeness!
Montagu Country Hotel se terugvoer
Beste Rudo G
Baie dankie vir die groot kompliment, ek deel dit met die hele personeel. Ons sien uit om u terug te hê as gas in Montagu.
Groete,
P-J Basson
Algemene Bestuurder
Edward S - Aug 2017
Algehele gradering
Ontspanne en gemaklik.
Montagu Country Hotel se terugvoer
Beste Edward S
Baie dankie vir die terugvoer, dit word opreg waardeer.
Ons sien uit na die volgende kuier.
Groete,
P-J Basson
Algemene Bestuurder
Yolande S - Jul 2017
Algehele gradering
Beste verblyf in Montagu.
Montagu Country Hotel se terugvoer
Beste Yolande S
Baie dankie vir die mooi komplimente! Ek sal dit verseker met die personeel deel.
Ons sien uit na u volgende besoek.
Groete,
P-J Basson
Algemene Bestuurder
Johan S - Apr 2017
Algehele gradering
Asemrowend en sal defnitief weer hierheen kom!
Montagu Country Hotel se terugvoer
Beste Johan,
Baie dankie vir die pragtige komplimente, dit word opreg waardeer!
Sien uit daarna om julle vinnig weer terug te verwelkom.
Groete,
PJ Basson
Algemene Bestuurder
Denver D - Apr 2017
Algehele gradering
Pragtige art decor hotel.
Montagu Country Hotel se terugvoer
Beste Denver,
Baie dankie vir al die sterre! Bly julle het lekker gekuier by ons.
Groete,
PJ Basson
Algemene Bestuurder
Marius G - Mrt 2017
Algehele gradering
Pragtig, skoon en netjiese gebou, vriendelike en behulpsame personeel en gerieflike kamers.
Montagu Country Hotel se terugvoer
Beste Marius G
Dankie vir die mooi kompliment, ons sien uit om u terug te verwelkom.
Groete
P-J Basson
Algemene bestuurder
Nikki Z - Feb 2017
Algehele gradering
Relaxed, charming old world hotel.
Lees meerHendrik B - Jan 2017
Algehele gradering
Die beste wat ons en ons hond nog ooit verwelkom is.
Montagu Country Hotel se terugvoer
Beste Hendrik
Baie dankie vir die komplimente! Ons verwelkom graag gaste met klein honde - ons verstaan hulle is soos kinders, en het 'n groep kamers met deure na die tuin juis om hierdie "gaste" te akkommodeer.
Veilig reis,
P-J Basson
Algemene Bestuurder
Montagu Country Hotel
Mathilda M - Des 2016
Algehele gradering
Dit was absoluut wonderlik.
Montagu Country Hotel se terugvoer
Beste Mathilda M,
Sjoe, dit is lekker om jou terugvoering op hierdie Maandag oggend te kry. Ons is baie bly dat jy so lekker by ons gekuier het. Ek dra jou komplimente aan die personeel oor.
Ons sien uit om jou gou weer by ons terug te verwelkom.
Groete,
P-J Basson.
Algemene Bestuurder.
Corne D - Sep 2016
Algehele gradering
Dit is vreeslik lekker om by Montagu Country Hotel te slaap.
Montagu Country Hotel se terugvoer
Beste Corne
Dit is altyd lekker vir ons om gereelde gaste terug te verwelkom, bly dat julle weer lekker by ons gekuier het.
Groete,
P-J Basson
Algemene Bestuurder
Leonie O - Jun 2016
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Montagu Country Hotel se terugvoer
Beste Leonie
Baie dankie vir die komplimente! Ons het laas winter die rondawel oorgedoen, bly jy hou daarvan. Ons het 'n paar opsies vir gaste met troeteldiere.
Ons sien uit om u vinnig weer te sien.
Groete
P-J Basson
Algemene Bestuurder
Nina C - Mrt 2016
Algehele gradering
Wat 'n oase!
Montagu Country Hotel se terugvoer
Beste Nina
Ek is baie bly julle het lekker by ons gekuier. Crystal is 'n staatmaker, ek dra u komplimente aan haar oor. Ons kry baie motorfiets gaste by die hotel, ek ry self, en help graag met roetes uitwerk op teer en grondpaaie.
Ons sien uit na u volgende besoek,
Groete
P-J Basson, Algemene Bestuurder
Madeleine M - Feb 2016
Algehele gradering
Uitstekende ligging en baie vriendelike diens.
Montagu Country Hotel se terugvoer
Beste Madeleine
Ek is bly julle het so lekker gekuier by die hotel, ons sien uit na u volgende besoek.
Groete,
P-J Basson, Algemene Bestuurder
Robert K - Feb 2016
Algehele gradering
Hotelbestuurder baie hulpvaardig.
Montagu Country Hotel se terugvoer
Beste Robert
Baie dankie vir die terugvoer, was lekker om julle as gaste te hê.
Groete,
P-J Basson, Algemene Bestuurder
Rudolph N - Des 2015
Algehele gradering
Very surprised by the hotel!
Montagu Country Hotel se terugvoer
Dear Rudy
Thank you for the feedback, we appreciate the compliments!
Looking forward to welcome you back some day.
Kind regards,
P-J Basson
General Manager
Hannelie S - Des 2015
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Montagu Country Hotel se terugvoer
Beste Hannelie
Baie dankie vir die terugvoer, bly julle het lekker gekuier. Ons sien na julle volgende besoek.
Groete,
P-J Basson, Algemene Bestuurder
Joan E - Apr 2015
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Montagu Country Hotel se terugvoer
Beste Joan
Baie dankie vir die mooi woorde, ons sien uit om jou weer te verwelkom in Montagu.
Groete,
P-J Basson, Algemene Bestuurder
Gerald R - Des 2014
Algehele gradering
Ontspanne atmosfeer.
Montagu Country Hotel se terugvoer
Beste Gerald,
Baie dankie, ons streef daarna om 'n rustige atmosfeer te skep, spesifiek met ons Art Deco tema.
Groete,
P-J Basson, Algemene Bestuurder
Gert V - Apr 2014
Algehele gradering
Baie lekker verblyf in 'n interessante dorp.
Montagu Country Hotel se terugvoer
Beste Gert,
Dankie vir al die sterre!
Vriendelike groete,
P-J Basson, Algemene Bestuurder
Lida G - Mrt 2014
Algehele gradering
Ek het my verblyf baie geniet - die tuin is ongelooflik mooi.
Montagu Country Hotel se terugvoer
Beste Lida,
Dankie vir die komplimente, ons werk hard aan die tuin, belangrik vir gaste om binne en buite hotel rustige atmosfeer te kan beleef.
Ons sien uit om julle vinnig weer te verwelkom.
Groete,
P-J Basson, Algemene Bestuurder
Chris C - Des 2013
Algehele gradering
Wow, dit was absoluut uitstekend.
Charlene M - Sep 2013
Algehele gradering
Peaceful and serene .
Lees meerJustin O - Okt 2011
Algehele gradering
Fantastic all round
Piet V - Jun 2010
Algehele gradering
Hope to see you again soon !!!!!!!!
Lees meer- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 64 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Bath-straat 27, Hoek van Bath- en Kohler-straat, Montagu, 6720, Wes-Kaap