Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Montagu Getaway

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Alan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 10 resensies vir Montagu Getaway
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Carol D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik lui lekker.

Heerlik gekuier in Montagu. Die rustige plaasatmosfeer met die plaasgeluide is net wat jy nodig het vir 'n vinnige uitrus. Alles wat jy nodig het is daar en saam met dit 'n vriendelike behulpsame gasvrou. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre En Anita R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre En Anita R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek met die mooiste tuin.

Goed geleë naby dorp met sy besighede. Pragtige tuin en swembad. Kon lekker onder bome sit. Lammertjies wat pasgebore was is te pragtig. Plekkie is goed ingerig met als wat jy nodig het. Kombuis wat op stoep is mag dalk probleme in winter gee aangesien dit voor oop is. Nietemin 'n pragtige, rustige plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emelio I - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emelio I
Gesin met tieners

Lovely, peaceful, scenic.

Place was clean,host stood ready to receive us. Facilities in a good condition. Parking safe. Things to do for both kids and grown ups, perfectly situated to just unwind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, cosy and friendly.

Lovely, spacious cottage with stunning views and gardens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Naomi L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi L
Saam met vriende

There is a lot of attention to detail in the décor. The room and bathroom have vases of fresh flowers. Lots of towels. A lovely swimming pool.

The location is the best. The view is amazing and the garden is full of a large variety of tall trees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique A - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Monique A
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was awesome, I would want to go back again.

It was peaceful and everything you needed for a relaxed holiday. I will go back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lauren W - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lauren W
Gesin met klein kinders

Vreedsaam.

As jy n plekkie soek om te rus, is Montagu Getaway die plek vir jou. Jy kan letterlik jouself hoor asemhaal, so rustig is dit. Vreedsaam. Perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kath M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kath M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing, amazing, peaceful and beautiful.

It was such a lovely place to stay, away from the hustle and bustle but close enough to the town and walks, we will be back definately.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Montagu Getaway se terugvoer

Thanks Kim! First time ever someone has described Montagu as hustling and bustling! I like it!

Montagu Getaway
Francois D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Francois D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Toerusting in kombuis gebrekkig. Ligging van kombuis problematies.

Die kombuis is op die voorstoep en swak ontwerp. Eienaars nie beskikbaar nie. TV se ontvangs swak. Regtig nie geld per nag werd nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Montagu Getaway se terugvoer

Hi Francois,

I'm sorry you didn't have a pleasant experience and, if possible, I'd like to ensure I understand the reasons why and make amendments where possible.

On the website, in both the description and on the photos, the listing clearly mentions that it has an outside kitchen. In fact, the reason many guests book at our place so they can experience 'living to the outside' making it an entirely unique and special stay. I'll see what I can do to make this detail even more prominent on the site to better manage expectations of future guests.

Secondly we've also amended our printed house manual to include additional phone numbers, besides the contact options supplied by the website, should guests not be able to make contact for whatever reason.

Lastly, I'm sorry about the TV reception. Following your review we've had a look at the DStv dish placement and found that it has grown a bit closed up over the years. We've since had a technician in to move the dish to another location providing much improved reception to those who want to watch DStv over their weekends away. We've also recently signed up with a fibre provider so even Netflix in UHD is something we can now offer on the new Wi-Fi 'mesh' network.

All the best,
Alan

Montagu Getaway
Elvin P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elvin P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n goeie ervaring!

Met aankoms het jy sommer alreeds welkom gevoel. Die omgewing kom maak jou net rustig en gee jou weer 'n kans om die mooiheid van natuur te aanskou en die diere gee jou kans on die kinderlikheid in jou weer op te laat wakker. Die woonarea is gerieflik en jy kan enige tyd kontak maak met die personeel of so te sê die huismense, hulle is altyd bereid om te help. Gaan loer vir jouself, dit is die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Riebeeck-straat 1, Aasvoëlkrans, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ea5401f40ccca23f23959102f3bf1657aae5f5836f9a2aeba99baab242e0e12ce689555fdce630a978dc6e9608bab5efde6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 080 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 1 Van Riebeeck Street Aasvoelkrans 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.7937512 20.1138721
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem