Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Carina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 127
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Lani D - Mei 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Montague 4 Seasons se terugvoer
Lani, baie dankie vir die resensie. Ons waardeer die positiewe terugvoer. Jammer vir die probleem met die water wat nie warm genoeg was nie, ons sal onmiddelik aandag gee daaraan.
Vriendelike groete
Monica W - Mei 2024
Algehele gradering
Excellent.
Barbara R - Apr 2024
Algehele gradering
Lovely setting and location. Montagu is a gem of a town.
Hugo V - Apr 2024
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly en sal beslis weer terugkom.
Janine M - Mrt 2024
Algehele gradering
Relaxing small town breakaway.
Montague 4 Seasons se terugvoer
Hello Janine,
Thank you so much for the compliment.
Kind regards, Carina
Alex O - Feb 2024
Algehele gradering
Baie awesome.
Montague 4 Seasons se terugvoer
Hello Alex,
Baie dankie vir jou kompliment. Ons waardeer dit baie.
Vriendelike groete,
Carina
Pieter M - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker gekuier.
Montague 4 Seasons se terugvoer
Baie dankie vir u kompliment. Was lekker en voorreg om u as my gas te kon hê.
Vriendelike groete
Carina
Lettie D - Des 2023
Algehele gradering
Droom oomblikke as gesin om so saam te kuier, baie dankie.
Montague 4 Seasons se terugvoer
Dankie vir jou terugvoering, Lettie. Dit was lekker om jul as my gaste te kon hê.
Vriendelike groete
Carina
Elize T - Nov 2023
Algehele gradering
Rustige veilige verblyfplek.
Sulette H - Okt 2023
Algehele gradering
Netjies, goeie ligging, gerieflik.
Montague 4 Seasons se terugvoer
Baie dankie vir die kompliment. Ons waardeer dit op reg. Sien uit na u volgende kuier.
Vriendelike groete
Carina
Kittie B - Okt 2023
Algehele gradering
Netjies, ruim blyplek. Veilig, veilige parkering. Vriendelike, omgee gasvrou.
Montague 4 Seasons se terugvoer
Baie dankie vir u kompliment.
Ek en my hulp waardeer dit baie.
Vriendelike groete,
Carina
Andre G - Sep 2023
Algehele gradering
Die verblyf was onverbeterlik. Baie netjies en goed toegerus.
Montague 4 Seasons se terugvoer
Hallo Andre,
Baie dankie vir u fantastiese kompliment. Ek en my hulp waardeer dit op reg. Vriendelike groete tot ons mekaar weer sien.
Carina
Marinette P - Aug 2023
Algehele gradering
Dit was baie lekker. Die dienste was uitstekend. Baie vriendelik van ons aankoms tot met ons vertrek.
Cobus M - Aug 2023
Algehele gradering
Dit was lekker, maar minder as 4-ster.
Sue V - Mei 2023
Algehele gradering
Baie goed geleë en netjies.
Montague 4 Seasons se terugvoer
Baie Baie dankie vir joiu ongelooflike review. Ons waardeer dit op reg. Vriendelike groete. Carina
Elsabé B - Mei 2023
Algehele gradering
'n Oulike plek om te oornag. Ons is vriendelik ontvang en die port en vrugte was 'n lekker bederf.
Montague 4 Seasons se terugvoer
Baie dankie vir u kompliment. Ons waardeer dit baie.
Vriendelike groete.
Carina
Marius S - Mei 2023
Algehele gradering
Neat accommodation, well situated.
Lees meerMontague 4 Seasons se terugvoer
Baie dankie vir u positiewe resensie. Waardeer dit baie.
Vriendelike groete
Carina
Elizabeth N - Mei 2023
Algehele gradering
Gemakik, veilig en sentraal.
Marinette P - Mei 2023
Algehele gradering
Verdien beslis 'n 5 ster gradering.
Montague 4 Seasons se terugvoer
Baie dankie. Ons waardeer u terugvoering. Sal ook aan Miriam dit oordra.
Vriendelike groete
Carina
Elna P - Apr 2023
Algehele gradering
'n Ideale plek om in te bly as jy Montagu en die omliggende area wil besoek.
Montague 4 Seasons se terugvoer
Hello Elna,
Baie dankie vir u positiewe review. Ons waardeer dit baie.
Vriendelike groete
Carina
Frederik V - Apr 2023
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Montague 4 Seasons se terugvoer
Frikkie,
Baie bly dat u tevrede was met u verblyf. Dankie vir u positiewe resensie. Ek waardeer dit baie.
Vriendelike groete, Carina
Andre D - Mrt 2023
Algehele gradering
Eksklusief met uitstekende diens.
Montague 4 Seasons se terugvoer
Andre baie dankie vir u fantastiese resensie. Ons waardeer dit opreg.
Nogmaals dankie.
Laura L - Mrt 2023
Algehele gradering
We had the best time being so centrally located for exploring the sights of the charming town and surrounds. Thank you to Carina for the lovely accommodation, everything was perfect!
Montague 4 Seasons se terugvoer
Laura, Thank you so much for your compliment. We appreciate it very much. Hope we see you soon.
Kind regards,
Carin
Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Alan B - Feb 2023
Algehele gradering
Carina was lovely and unit was clean and what we needed.
Montague 4 Seasons se terugvoer
Baie dankie vir u kompliment. Waardeer dit op reg. U is welkom om weer vir ons te kom kuier.
Vriendelike groete
Carina
Bill V - Nov 2022
Algehele gradering
The location and comfort stay with excellent facilities cannot be improved elsewhere in Montagu.
Marina F - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlik.
Montague 4 Seasons se terugvoer
Baie dankie vir u kompliment. Waardeer dit opreg.
Vriendelike groete
Carina
Martha L - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Hilda S - Okt 2022
Algehele gradering
In the centre of town. Carina is a lovely hostess, and has an amazing oasis of a garden.
Montague 4 Seasons se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer dit. U is welkom om weer te kom kuier.
Mariet R - Sep 2022
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
Margaret M - Jul 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Montague 4 Seasons se terugvoer
Baie dankie vir u positiewe review. Ons waardeer dit baie.
Vriendelike groete hoop om u gou weer te sien.
Amy D - Jul 2022
Algehele gradering
An absolute pleasant stay, with lovely friendly service.
Montague 4 Seasons se terugvoer
Dankie vir u kompliment. Die tweede keer sal Montagu al heelwat nader wees. Tot ons mekaar weer sien. Dit was wonderlik om jul as my gaste te kon he.
Andrias M - Jun 2022
Algehele gradering
It is a jewel and will definitely recommend it to all.
Montague 4 Seasons se terugvoer
So baie dankie vir u fantastiese kompliment. Ek en Miriam waardeer dit baie. Vriendelike groete. Carina
Carina E - Jun 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Antoinette V - Jun 2022
Algehele gradering
Ideaal vir ons as gesin van 6 volwassenes.
Montague 4 Seasons se terugvoer
Baie dankie vir u positiewe terugvoer. Ek en my personeel waardeer dit opreg.
Vriendelike groete
Carina
Tom C - Mei 2022
Algehele gradering
Lekker gebly. Alles was perfek en Carina was baie behulpsaam.
Robert N - Apr 2022
Algehele gradering
Puik verblyf, bo verwagting goed, beter as wat webwerf aandui.
Elsebe P - Apr 2022
Algehele gradering
Pragtig, skoon en ruim met alles wat mens nodig het.
Montague 4 Seasons se terugvoer
Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Ons waardeer dit baie.
Vriendelike groete
Carina
Lucas V - Mrt 2022
Algehele gradering
Ongelooflike eenheid en goeie gasvrou.
Arnulf K - Feb 2022
Algehele gradering
Comfortable and centrally placed with a friendly host.
Jan S - Feb 2022
Algehele gradering
Fantasties. Sal beslis weer daar gaan kuier!
Montague 4 Seasons se terugvoer
Baie dankie vir die mooi review. Waardeer baie.
Jan D - Jan 2022
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier. Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam.
Tertia O - Jan 2022
Algehele gradering
Goeie, sentraal geleë verblyf.
Lees meerRemeres B - Des 2021
Algehele gradering
Uiters swak! Die kamer was haglik, vuil en glad nie geskik.
Sonja J - Des 2021
Algehele gradering
Awesome
Montague 4 Seasons se terugvoer
Baie dankie vir u kompliment. Tot ons weer sien.
Vriendelike groete,
Carina
Thembisa N - Des 2021
Algehele gradering
Definitely perfect.
Elsa F - Des 2021
Algehele gradering
Baie oulike plek!
Marthinus O - Des 2021
Algehele gradering
Dit was 'n wondeike ervaring, uitstekende gastehuis. Die vriendelike ontvangs.
Johan F - Nov 2021
Algehele gradering
Fantastiese plek.
Natasha V - Okt 2021
Algehele gradering
Ongelooflike lekker
Lize R - Okt 2021
Algehele gradering
Oornag op pad terug van die Kaap.
Elizabeth B - Sep 2021
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Montague 4 Seasons se terugvoer
Baie dankie vir u kompliment. Hoop ons sien mekaar gou weer.
Vriendelike groete
Carina
Thea D - Sep 2021
Algehele gradering
Wonderful stay.
Montague 4 Seasons se terugvoer
Thea baie dankie vir u komplimente. Sal u so graag weer as gaste wil ontvang.
Vriendelike groete
Carina
Hannes G - Sep 2021
Algehele gradering
Baie skoon, netjies en 'n rustige kuier.
Pieter G - Sep 2021
Algehele gradering
Baie waarde vir geld.
Ansa V - Aug 2021
Algehele gradering
Netjies, ruim, kunstig en gerieflik.
Montague 4 Seasons se terugvoer
Baie dankie vir u komplimente. Ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete
Carina
Jan G - Jul 2021
Algehele gradering
Very convenient and friendly.
Melanie V - Jul 2021
Algehele gradering
Was heerlik!
Montague 4 Seasons se terugvoer
Baie dankie vir u resensie. Ons waardeer dit. Was lekker om jou ouers ook te kon ontmoet.
Vriendelike groete. Carina
Tersia B - Jul 2021
Algehele gradering
Heerlik!
Talip W - Jul 2021
Algehele gradering
Famliy fun, freedom, sweet.
Montague 4 Seasons se terugvoer
Hello Taliep,
Baie dankie vir u fantastiese kompliment. Sien u graag weer. Baie dankie. Groete Carina
Fabian V - Jun 2021
Algehele gradering
Uitstekend!
Montague 4 Seasons se terugvoer
Baie dankie vir u postiewe terugvoering. Ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete,
Carina en personeel.
Liza L - Jun 2021
Algehele gradering
Heerlik gekuier!
Roelf K - Mei 2021
Algehele gradering
Fantasties!
Montague 4 Seasons se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering. Waardeer baie.
Vriendelike groete,
Carina
Elsje M - Apr 2021
Algehele gradering
Very pleasant stay, but could be better.
Lees meerMontague 4 Seasons se terugvoer
Thank you for your review. We appreciate the time and effort you put into it.
The pool is advertised as solar heated and therefore self explained if the sun is not shining it is not heated. We also try to make sure everything is in perfect working condition and clean.
Thanks for informing us about the faults. We will fix it immediately.
Kind regards.
Carina
Marina L - Apr 2021
Algehele gradering
Pragtige, styvolle kamer. Het baie tuis gevoel.
Montague 4 Seasons se terugvoer
Baie dankie vir u kompliment, ons waardeer dit baie.
Vriendelike groete,
Carina
Montagu4seasons.
Willem V - Des 2020
Algehele gradering
Baie netjies en baie vriendelik.
Chrystal S - Des 2020
Algehele gradering
Fantastiese wegbreekplekkie. Rustig en stil.
Jaco S - Okt 2020
Algehele gradering
Great setting.
Sue & Cor W - Okt 2020
Algehele gradering
Very mod accommodation
Montague 4 Seasons se terugvoer
Thank you for the compliment. I will tell my staff as well.
Kind regards Carina.
Marina T - Mrt 2020
Algehele gradering
Pragtige en skoon verblyf naby die restaurante.
Montague 4 Seasons se terugvoer
Baie dankie vir die komplimente, Ons waardeer dit baie, So welkom om weer te kom inloer,
Vriendelike groete,
Liefde Carina
Mentz K - Feb 2020
Algehele gradering
Lieflike blyplek, baie goed ingerig, uitstekende vriendelike diens.
Montague 4 Seasons se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer. Dit was wonderlik om jul as ons gaste te ontvang. Hoop ons sien mekaar gou weer.
Vriendelike groete
Carina
Ursula M - Des 2019
Algehele gradering
Always a warm welcome from Carina and her husband. She makes an effort to make her guests feel at home and at ease.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Altyd 'n hartlike ontvangs van Carina en haar man. Sy doen moeite om haar gaste tuis en gemaklik te laat voel.
Ons ontvang altyd 'n hartlike ontvangs en dit laat jou maklik rus met die wete dat jy welkom is by hul vestiging. Baie skoon en netjiese plek, 'n pragtige tuin en die beste van alles hou ek van die rustigheid en stilte. Loopafstand van die winkels en al die restaurante af. En laastens, waarde vir jou geld.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Janine V - Okt 2019
Algehele gradering
Wonderlik.
Rentia V - Sep 2019
Algehele gradering
Huis weg van die huis.
Lees meerSunel B - Sep 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Montague 4 Seasons se terugvoer
Baie dankie vir u kompliment. Ons waardeer dit baie.
Liefde-groete
Leon V - Aug 2019
Algehele gradering
Pragtige verblyf naby restaurante.
Montague 4 Seasons se terugvoer
Baie dankie vir u kompliment. Ek waardeer dit baie. My meisies is ook trots op die kompliment. Nogmaals dankie.
Renette V - Jun 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Montague 4 Seasons se terugvoer
Hello Renette,
Dit was wonderlik om jul as my gaste te ontvang. Ons hoop ek sien jul gou weer.
Liefde groete
Carina
Pieter B - Jun 2019
Algehele gradering
Ons was baie tevrede.
Riaan V - Mei 2019
Algehele gradering
Really a awesome place just to break away from the busy town life.
Montague 4 Seasons se terugvoer
Riaan, baie dankie vir jou boodskappie. So bly jul het dit geniet. Liefde, Tannie Carina.
Alida D - Mrt 2019
Algehele gradering
Relaxing in style.
Glenice L - Mrt 2019
Algehele gradering
Smaakvol en gasvry.
Dawid R - Mrt 2019
Algehele gradering
Lekker rustig en veilig reg in die middel van die dorp.
Ivan V - Feb 2019
Algehele gradering
Baie baie lekker - vriendelike mense Carina en Andre. Stil en rustige plek.
Montague 4 Seasons se terugvoer
Baie dankie vir u positiewe resensie, ons waardeer dit opreg. U is so welkom om ons weer te kom besoek.
Liefdegroete,
Carina
Samantha G - Feb 2019
Algehele gradering
Awesome time spent in peace and friendly hosts.
John C - Jan 2019
Algehele gradering
Ons wou net gaan rus en het dit deur en deur gekry.
Danie C - Jan 2019
Algehele gradering
Verblyf is baie netjies en mooi met vriendelike diens, sal beslis aanbeveel.
Montague 4 Seasons se terugvoer
So bly u het u tyd by ons geniet. Baie dankie vir die kompliment. U is so welkom om weer te kom kuier.
Salomé T - Sep 2018
Algehele gradering
A very warm and welcoming place.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Lieflike warm en verwelkomende plek.
Montague 4 Seasons het ons verwagtinge oortref, baie dinkwerk is in die dekor en uitleg van die eenhede geplaas met alles wat jy benodig. 'n Baie warm en verwelkomende atmosfeer met 'n fantastiese gasheer.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Montague 4 Seasons se terugvoer
Baie dankie vir u kompliment, ons waardeer dit opreg.
Magda B - Aug 2018
Algehele gradering
Heerlik.
Francois D - Jul 2018
Algehele gradering
Aan te beveel.
Montague 4 Seasons se terugvoer
Baie dankie vir u terug voer, ek waardeer dit baie.
Hoop ons sien weer.
Vriendelike groete,
Carina
Ursula M - Apr 2018
Algehele gradering
Fabelagtig mooi, baie rustig en fantastiese diens.
Lees meerMontague 4 Seasons se terugvoer
Beste Ursula,
Baie dankie vir die fantastiese komplement, ons waardeer dit opreg. Julle is altyd welkom, bring jul familie saam.
Vriendelike groete,
Carina
Reinet S - Apr 2018
Algehele gradering
Veilig, rustig en pragtig.
Montague 4 Seasons se terugvoer
Hallo. Baie dankie vir julle komplement op ons gaste huis. Ons wardeur dit baie. Ons hoop ons sien julle weer.
Carina
Chantal K - Des 2017
Algehele gradering
Netjies en baie gasvry.
Drienie O - Des 2017
Algehele gradering
Mooi en netjiese plekkie met vriendelike ontvangs.
Montague 4 Seasons se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering, dit word opreg waardeer.
Jacques B - Nov 2017
Algehele gradering
Die moeite werd!
Montague 4 Seasons se terugvoer
Baie dankie vir u kompliment, ons waardeer dit opreg. Ek sal dit ook aan my personeel oordra.
Thea L - Sep 2017
Algehele gradering
Montague 4 Seasons.
Christlee-ann T - Jul 2017
Algehele gradering
Dit was rustig, netjies en ons het heerlik gebly.
Leon G - Mei 2017
Algehele gradering
Baie, baie lekker en great verblyf.
Tracey O - Apr 2017
Algehele gradering
Very comfortable.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie gemaklik.
Gemaklik en skoon. Verwelkomende gasheer en mooi omgewing. Sentraal en maklik om te vind. Sou dit voorstel aan enigiemand wat deur Montagu ry en wil oorbly.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Montague 4 Seasons se terugvoer
Thank you for your good review. We appreciate.
Lorraine M - Mrt 2017
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Montague 4 Seasons se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering. Ons waardeer dit baie.
Vriendelike groete
Carina
Nicola L - Feb 2017
Algehele gradering
Spesiaal.
Christo C - Nov 2016
Algehele gradering
Heerlike verblyf.
Susan O - Nov 2016
Algehele gradering
Puik!
Montague 4 Seasons se terugvoer
Baie dankie vir die fantastiese kompliment. Jul is so welkom om weer te kom kuier.
Anonieme gas - Jul 2016
Algehele gradering
Marita B - Mei 2016
Algehele gradering
'n Hart van goud in die hartjie van Montagu.
Montague 4 Seasons se terugvoer
Marita, baie dankie vir die kompliment. Waardeer dit baie en dit is mense sou jy wat die bedryf vir ons net een groot plesier maak.
Liefde groete
Clinton D - Mei 2016
Algehele gradering
"Grandste" plek in Montagu.
Montague 4 Seasons se terugvoer
Clinton, baie dankie. So bly jul het dit geniet. Jul is baie welkom om weer te kom inloer, miskien in die somer, dan kan jul lekker fiets ry en swem.
Liefde griete
Pieter M - Apr 2016
Algehele gradering
Dit was regtig besonders gewees en die mense daar is baie vriendelik en behulpsaam.
Montague 4 Seasons se terugvoer
Baie dankie vir u kompliment. Waardeer dit baie en sal u graag weer wil verwelkom. Vriendelike groete Carina
Johan B - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie aangename verblyf!
Carin T - Jan 2016
Algehele gradering
Beslis een van die beste verblyf-plekke.
Montague 4 Seasons se terugvoer
Beste Carin,
Baie dankie vir die kompliment. U is altyd welkom om weer te kom.
Dankie,
Andre en Carina
Michelle D - Jan 2016
Algehele gradering
Ongelooflike plekkie.
Lees meerMontague 4 Seasons se terugvoer
Baie dankie namens my en Andre. Ons waardeer opreg jul komplimente. Liefde van ons albei.
Des A - Des 2015
Algehele gradering
Fantasties.
Noelene B - Nov 2015
Algehele gradering
Fantasties!
Montague 4 Seasons se terugvoer
Baie dankie vir u kompliment. Dit gee ons meer inspirasie om ons beste te gee. Dankie ook van my personeel, dit maak hulle so trots!
Groete,
Carina
Edmund B - Okt 2015
Algehele gradering
Ons verblyf was hemels!
Lees meerMontague 4 Seasons se terugvoer
Baie dankie vir die kompliment, dit is meer as die geld werd. Nogmaals baie dankie. Ek en my personeel probeer te alle tye ons bes. Liefde Carina
Esther K - Okt 2015
Algehele gradering
Een woord beskryf dit - heerlik!
Kilian D - Aug 2015
Algehele gradering
Goeie verblyf.
Montague 4 Seasons se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer van die gas. Die water toevoer was af as gevolg van waterpyp wat gebars het in ons area. Ek het verskoning by gaste gemaak en hul was heeltemaal verstaanbaar. Jammer vir die ongerief, maar as gevolg daarvan wou die stort ook nie werk. Die probleem was toe later die aand opgelos.. Wat die vloer oppervlakte betref het ek die gas gekontak en hy kon nie regtig 'n verduideliking gee nie. Wat hy wel genoem het is dat hul by verskeie plekke oorgebly het gedurende hul toer en dat ons plek se standaard die beste was. Volgens my is daar geen probleem met die stort se oppervlakte nie. Jammer vir dit maar wees verseker ons probeer ten alle koste ons hoe standaard handhaaf en ons gaste kom eerste.
Vriendelike groete
Carina
Nicky H - Aug 2015
Algehele gradering
Weekend in Montagu!
Ina B - Jul 2015
Algehele gradering
Luukse, gasvrye ontvangs ... heerlik gebly!
Johan B - Jul 2015
Algehele gradering
Dit was alles sommer lekker.
Patricia F - Jan 2015
Algehele gradering
Verblyf was baie lekker!
Andri H - Nov 2014
Algehele gradering
Die moeite werd!
Riaan V - Jan 2014
Algehele gradering
Voorwaar 'n uitsonderlike plek om te oornag weg van tuis.
Louis J - Nov 2013
Algehele gradering
'n Ongelooflike belewenis in 'n mooi area!
James V - Nov 2013
Algehele gradering
'n Wonderlike, vriendelike ontvangs in 'n pragtige eenheid met alles wat nodig is en nog meer!
Ruan S - Sep 2013
Algehele gradering
Baie lekker gekuier!
Nadia F - Aug 2013
Algehele gradering
Fantansies sal definitief weer gaan
Andre O - Mei 2013
Algehele gradering
Uitstekend.
Courtney S - Mei 2013
Algehele gradering
Net n plesiervolle plekkie om jou kop neer te le
Lees meerBill M - Mrt 2013
Algehele gradering
Great
- Kapasiteit: 10 mense
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bath-straat 56, Montagu, 6720, Wes-Kaap