Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Monte Blu

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Debra Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 4

Jare op LekkeSlaap 5

Opsomming van Resensie

3 uit 5van 1 resensie vir Monte Blu
Netheid
4.0/5
Diens
2.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
2.0/5
Elmarie K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Elmarie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige woonstel kan aanbeveel vir die waarde a.g.v. die gebou.

Lekker gebly - stil en rustig. Die woonstel lyk pragtig en dit lyk asof dit onlangs mooi opgeknap is, maar die badkamer is bietjie onprakties - daar is geen plek om handdoeke te hang of klere neer te sit nie. Die wasbak is piepklein met 'n massiewe kraan wat baie mors. Die kombuis het ook geen plek om 'n vatdoek te hang nie. Dit is regtig 'n baie mooi en netjiese woonstel. Parkeerplek was 'n bietjie van 'n probleem - 'n Hilux-bakkie of 'n groot SUV pas nie in die garage nie. Die woonstelgebou kort 'n bietjie TLC.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg 56-60, Monte Blu B6, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA81f20adcc2c4a6a83ce24850f8b48ed0746d815b020ba00fabc8a1fac1a52807ffee6d8b48e32c954d3edcce3b1542d1dc2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 2) 1 5 1 3 56-60 Coral Road Monte Blu B6 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.813794 18.473189
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem