Monte Rosa Guesthouse
- Kapasiteit: 18 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Riebeeck-straat 17, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Monte Rosa is 'n Victoriaanse gastehuis in Rawsonville wat in 1904 gebou is. Die lieflike stoep rondom die huis lei na 'n tuin. Dié ideale ligging bied 'n pragtige uitsig oor die wingerde en op berge van die Breederiviervallei.
Die elegante huis met ingewikkelde vensterrame, Oregon-houtluike en -vloere, argitiewe, ruim slaapkamers en 'n pragtige tuin bied die gaste die ideale geleentheid tot 'n ontspanne verblyf in 'n rustige omgewing.
Daar is 8 slaapkamers waarvan 7 en suite-badkamers het. Die en suite-slaapkamers is smaakvol versier en het Victoriaanse baddens. Die luukse slaapkamers is ingerig met lugversorging, haardroërs, 'n TV met sekere DStv-kanale, ondervloerse verhitting in die badkamer, yskaste en tee- en koffiemaakgeriewe. Al die slaapkamers het 'n uitsig oor die tuin en toegang tot gratis WiFi.
Daar is 'n kaggel vir die koue winterdae en nagte en die gerieflike sitkamer skep 'n rustige atmosfeer.
Rawsonville is 'n klein wynboerderygemeenskap in die Breëriviervallei van die Wes-Kaap. Die dorp is bekend vir bekroonde wyne van skouspelagtige wynlandgoedere en wynkelders. Rawsonville is 'n gewilde bestemming met baie doendinge.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Andrea Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Van Riebeeck-straat 17, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
- Gaste dink Monte Rosa Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Rawsonville Worcester Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 18 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Riebeeck-straat 17, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap