Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Montrose Valley B&B

Houthut
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid skuil tussen die bome en geniet algehele privaatheid met uitsigte oor die vallei. Die kamer is met 'n koningingrootte-bed ingerig en het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die eenheid beskik ook oor 'n TV met M-Net en sekere DStv-kanale, WiFi, sowel as 'n waaier. 'n Mikrogolfoond, yskassie en komplimentêre koffie- en teeskinkbord is ook beskikbaar. Let asseblief daarop dat die yskassie slegs op versoek met voorraad gevul word. Die eenheid lei na 'n privaat dek.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n mikrogolf, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe insluit.

Huisreëls

Let asb. dat geen ekstra gaste wat nie bespreek het nie op die perseel toegelaat sal word sonder dat die eienaar eers geraadpleeg word nie.
Partytjies en sosiale byeenkomste word nie toegelaat nie.
Daar mag slegs 2 gaste per eenheid wees, behalwe as dit vooraf met die eienaar gereël is.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Grasdakkothuis
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid kyk uit oor die swembad en beskik oor 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n TV met M-Net en sekere DStv-kanale, WiFi, sowel as 'n waaier is beskikbaar. Die kothuis het ook 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, 'n yskassie en 'n komplimentêre koffie- en teeskinkbord. Let asseblief daarop dat die yskassie slegs op versoek met voorraad gevul word.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n mikrogolf, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe insluit.

Huisreëls

Let asb. dat geen ekstra gaste wat nie bespreek het nie op die perseel toegelaat sal word sonder dat die eienaar eers geraadpleeg word nie.
Partytjies en sosiale byeenkomste word nie toegelaat nie.
Daar mag slegs 2 gaste per eenheid wees, behalwe as dit vooraf met die eienaar gereël is.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montrose Place 4, Bunkershill, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNmNjI4MmMzLWJkMzUtNDY5OS1hYmNhLWEyZGE3MTMxZDRhNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 4 Montrose Place Bunkershill 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.997009262868 27.921160376118
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem