Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Montrose Valley B&B

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Montrose Valley B&B
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Roland F - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roland F
Enkelreisiger

It had beautiful surroundings.

I got a warm reception. The Montrose Valley is very close to the East London Golf Club, for golfers an absolute advantage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilonka W - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilonka W
Enkelreisiger

Baie rustig, lekker en ontspanne.

Baie vriendelike ontvangs. Netjiese ruim blyplek. Baie privaat en ontspanne in 'n pragtige tuin. Heerlike ontbyt die volgende oggend en baie aangename geselskap met gasheer en gasvrou en ander gaste. Het dit baie geniet en kan beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Montrose Valley B&B se terugvoer

Baie dankie Ilonka! Ek hoop ons sien jou sommer gou weer!
Lekker naweek,
Groete
Lydia

Montrose Valley B&B
Mark M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark M
Besigheidsreis

Great host. Value for money.

Centrally situated. All you need to stay. Coffee, tea and biscuits, very comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniel V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was fantasties.

Gashere was fantasties, baie vriendelik en ons het baie lekker vakansie gehou. Sal hulle definitief aanbeveel. Sien hulle definitief weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Montrose Valley B&B se terugvoer

So lekker om dit te hoor - maak my hart bly/ Sie uit om julle weer te sien!
Groete en liefde
Lydia

Montrose Valley B&B
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montrose Place 4, Bunkershill, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNmNjI4MmMzLWJkMzUtNDY5OS1hYmNhLWEyZGE3MTMxZDRhNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 4 Montrose Place Bunkershill 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.997009262868 27.921160376118