Moody River B&B

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Moody River B&B skuil in Marlothpark, net 1 km van die Krokodilrivier af.

Akkommodasie bestaan uit 4 en suite-slaapkamers. Daar is 2 slaapkamers op die grondvloer met en suite-badkamers en 2 op die eerste verdieping. 2 van die kamers het 'n stort of bad en daar is dubbelkamers of 2-enkelbedkamers. Al die kamers lei na 'n tuintjie en is toegerus met lugversorging, yskassies, koffie- en teemaakgeriewe linne en handdoeke.

Soggens word 'n heerlike ontbyt in die ontbytkamer voorgesit.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Forelhengel
  •  Groot 5
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Moody River B&B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za