Mooi Bly
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 18 Jun 2024 tot 5 Jul 2024.
- Kapasiteit: 28 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kleinbosch-pad, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Mooi Bly is 'n klein wynlandgoed in familiebesit teen die Du Toitskloofberg met 'n uitsig oor die Paarlvallei. Ons bied selfsorgverblyf in unieke grasdak-kothuise.
Mooi Bly het 6 kothuise. Elke kothuis het 'n volledige kombuis en word daagliks, behalwe Sondae en openbare vakansiedae, skoongemaak. Gaste het toegang tot 'n TV met Open View HD en 'n privaat stoep met braaigeriewe. Daar is ook 'n swembad met vars bergwater.
Gaste het toegang tot gratis WiFi in die grasdak-kothuise. Neem asb. kennis dat die verblyf op 'n plaas is en WiFi beperk is en van die weer afhang.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Wynkelder
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Vlaams
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Kleinbosch-pad, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Gaste dink Mooi Bly het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 28 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kleinbosch-pad, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom