Paarl Akkommodasie by Mooi Bly | LekkeSlaap
+77

Mooi Bly

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 60 resensies vir Mooi Bly
Netheid
4.4/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.5/5
Deveron V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deveron V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice and cosy. Definitely value for money.

We really enjoyed our stay. Will definitely be visiting again.

Mooi Bly's terugvoer

Dit was lekker om jou en inge te ontmoet!
Bly julle het dit geniet!

Mooi Bly
Mathew V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Mathew V
Saam met vriende

Puik akkommodasie en ontspanne omgewing.

Die fasiliteit was baie aangenaam. Ideaal om 'n naweek weg van die stadslewe te geniet. Heerlike braai- en swembadgeriewe. Dit is naby baie Paarl-wynlandgoedere, dus 'n goeie aanbeveling vir 'n paar dae.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Great accommodation and relaxing environment.

The facility was very enjoyable. Perfect to be away from the city life for a weekend. Great braai and pool facilities. Close to many Paarl wine estates so a well recommended stay for a few days.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Ria S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ria S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige verblyf op 'n pragtige wynlandgoed.

Geniet rustige veryblyf op die pragtige landgoed. Eric en Liesbeth, eienaars van die wynplaas, is baie gasvry en ons het heerlik daar gekuier. Het al die diere op die plaas ook geniet, veral Karel die kat. Ons kan ook Mooi Plaas se wyn aanbeveel. Slaap gerus oor en geniet hul gasvryheid en heerlike wyn.

Hennie N - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vars ervaring.

Puik akkommodasie, met betrokke eienaars wat ons verblyf 'n fees gemaak het.

Mooi Bly's terugvoer

Dankie, ons hoop ons sien mekaar weer.

Mooi Bly
Anna D - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna D
Gesin met klein kinders

Heerlijk verblijf gehad.

Heerlijke dagen gehad tijdens het verblijf op Mooi Bly. Eigenaresse is erg vriendelijk en behulpzaam. Voor onze jonge kinderen waren alle dieren erg leuk. Smaakvolle wijnen.

Mooi Bly's terugvoer

Heel hartelijk dank. Het was ook leuk jullie hier te hebben. Tot in Oktober.

Mooi Bly
Wendy H - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy H
Gesin met tieners

Friendly hosts and awesome views and peaceful beautiful place.

The hosts are very friendly. Views are awesome. Very peaceful, safe, place that makes it easy to enjoy and relax. We loved the privacy too of the cottages being so far apart.

Mooi Bly's terugvoer

Baie dankie. Hoop julle kom kuier weer eendag!

Mooi Bly
Jan D - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker om weer daar tuis te gaan.

Ons hou van Mooi Bly.

Mario R - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mario R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plaas met groen tuin, voel of mens honderde kilometers van die stad is.

Mooi Bly is 'n pragtige plaas met 'n groot tuin wat met baie liefde omgesien word. Ons stoep het uitgekyk oor die dam en die berge in die verte. Mens sou sweer jy is honderde kilometers van enige groot dorp of stad. Ons het ook gaan draf op die plaas en die gevoel van die natuur om jou is so goed vir die siel. Liesbeth is baie oulik en sy het ons baie tuis laat voel. Ons sal beslis terug wees en dit aanbeveel vir ander mense.

Duolet W - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Duolet W
Saam met vriende

Aangenaam.

Pragtige omgewing maar netheid van huisies en beddegoed was nie op standaard. Gasvrou het daagliks ons attent gemaak van mense wat steel en dit het jou onrustig gemaak.

Anneke B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Anneke B
Gesin met tieners

Diefstal is probleem in die nag - alles moet ten alle tye gesluit wees.

Dit vat 'n goeie 20 min om tot in die Paarl te kom so dis effens verder as wat ons gedink het. Pragtige plaas/plot atmosfeer en baie netjies en vriendelik. Die akkommodasie voel asof jy in die wildtuin in 'n kamphuisie is. Waterdruk in storte is uiters swak en maak hare was moeilik. Die veiligheid is 'n probleem en niks kan enige tyd buite gelos of gelaat word nie - persoonlike veiligheid is nie die probleem nie maar wel diefstal. Oor die algemeen het ons lekker gebly, maar ek het bietjie meer vir die prys verwag wat die huisies aan betref - TV beperk.

Anca S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anca S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

We had a lovely stay at Mooi Bly. It was located close to town and with amazing views. Everything you need was supplied in the cottages. Our hosts Liesbeth and Erik was very friendly and attentive. We had a great time at Mooi Bly.

Brenda F - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Mooi Bly is naby aan die hospitaal geleë en ideaal vir mense wat besoek by die hospitaal wil aflê en steeds in 'n rustige en veilige omgewing wil bly. 'n Mens ontspan sommer dadelik in die plaas-atmosfeer met die dammetjie en berge as uitsig van die eenheid.

Mooi Bly's terugvoer

Dankie sien hopenlik vinnig weer, maar dan net vir vakansie!

Mooi Bly
Lizelle R - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle R
Gesin met klein kinders

Worth it!

We arranged a short get away and booked the same day we arrived. We received great service and a clean unit. They really accommodated us well, and our little infant.

Mooi Bly's terugvoer

Dankie! Sien vinnig weer.

Mooi Bly
Hennie M - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik in die natuur.

Baie mooi en lekker blyplek op die wyn plaas met baie lekker van Mooibly se eie wyne.

Heidi D - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi D
Saam met vriende

Die ontspannendste wegbreekplekkie ooit.

Gaan beslis weer kom inloer.

Mooi Bly's terugvoer

Julle dames is weer welkom.

Mooi Bly
Armand S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Armand S

Mooiste omgewing met die lekke-ste rus!

Ongelooflik lekker gebly! As jy wil afskakel is hierdie die plek vir jou! Mooiste sonsondergang!

Petro L - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petro L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Snoesige kothuis.

Plekkie is netjies en privaat met eie stoepie en braai-area. Ons het heerlik gebly en sal dit aanbeveel.

Dirk M - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dirk M
Gesin met tieners

Lekker rustig!

Lekker plek om te gaan ontspan met jou familie en vriende in die platteland weg van stadsgeraas.

Mariette F - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette F
Gesin met tieners

Ons het al voorheen hier gebly en sal weer.

Mooibly is net wat ons nodig het. Ons kan kosmaak en slaap en kom en gaan soos ons wil en tog is dit so mooi en rustig dat ons party maal sommer net ook hier bly en die mooi omgewing geniet.

Mooi Bly's terugvoer

Dankie!. Sien weer.

Mooi Bly
Etienne G - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike, rustige plaasatmosfeer, vriendelike, behulpsame eienaars.

Liesbeth en Erik het ons vriendelik ontvang. (Dankie Erik, vir die hulp met die aflaai van die motorfiets!) Ruim, koel grasdakeenhede, wat daagliks gediens word. Swembad vir afkoel, pragtige tuin en rustige plaasatmosfeer, maar slegs sowat 5 km van die naaste supermark af. Het ons uitstekend gepas as 'n basis vanwaar ons die omgewing kon verken. Voorspoed mooi bly!

Carl C - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl C
Gesin met tieners

Stil en rustige plekkie om te gaan ontspan.

Heerlik gebly. Baie sentrale ligging.

Wilma F - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma F
Gesin met tieners

Rustig, mooi, lekker en vriendelike mense.

Baie goed geleë, met 'n lieflike plaasatmosfeer en tog naby aan die dorp.

Daniel V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel V
Saam met vriende

Lekker en rustig, aangenaam, geen klagtes, vriendelike eienaars, baie behulpsaam.

Sterk aanbeveel vir 'n heerlike vakansie en verblyf. Baie behulpsaam, alles wat jou verblyf aangenaam maak. Baie sentraal vir rondtoer en interessante plekke te besoek.

Mooi Bly's terugvoer

Baie Dankie!

Mooi Bly
Marinette G - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinette G
Saam met vriende

Die beste uitsig en perfek vir lekker rustige aande.

Mooi Bly was absoluut perfek vir ons doeleindes. Alhoewel ek en my kolega laat aande moes inkom na werk, het ons uiters ons verblyf geniet. Vroegoggend met 'n warm koppie koffie kon ons op die stoep sit met 'n asemrowende uitsig oor die dam en plaas. Die eenheid was netjies, skoon en baie ruim. Die gasvrou was baie vriendelik en ons sal beslis terugkom as ons vakansie het om alles weer te beleef. Definitief 'n nuwe gunstelingblyplek!

Hanelle F - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanelle F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, ontspanne plaasverblyf in 'n goed ingerigte huisie met alles wat jy kan nodig kry.

Ons het ons verblyf by Mooi Bly werklik baie geniet! Die huisie was pragtig skoon en goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Ons het heerlik gerus en gekuier, en het die rustige plaasomgewing met die perde en die honde baie geniet. Die twee ooruile in die boom buite ons huis was 'n besonderse geskenk!

Mooi Bly's terugvoer

Dankie Hannelle. Ook lekker om te sien hoe julle twee so lekker gestap het met die honde.

Mooi Bly
Mariette S - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sakpas, gerieflik en baie aangenaam.

Ons is baie vriendelik by Mooi Bly ontvang. Ons het onmiddellik tuis gevoel. Die huisies is ruim en goed toegerus en gratis hout word elke dag voorsien vir die kaggel asook vir vleisbraai. Sal beslis weer daar gaan bly.

Herman S - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte plaas-atmosfeer.

Het plaas-omgewing gesoek om te stap en 'recharge' en dit by Mooi Bly gekry.

Mooi Bly's terugvoer

Dankie, hoop ons sien julle weer.

Mooi Bly
Danie P - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie P
Gesin met tieners

Dit was baie aangenaam, gasvry ontvang. Sal weer daar tuisgaan.

Sal dit aanbeveel. Dit is baie rustig en privaat.

Mooi Bly's terugvoer

Baie dankie. Julle kan maar enige tyd weer kom.

Mooi Bly
Yolandi S - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Yolandi S
Gesin met klein kinders

Anders as geadverteer.

Lyk bietjie anders as geadverteer. Ook geen air-cons, Paarl is warm!

Corlé V - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlé V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n heerlike, pragtige en ontspanne kuierplekkie!

Baie dankie vir uitstekende diens! Ons het so lekker gekuier! Dit is absoluut pragtig op die plaas en die Merlot huisie was pikant en oulik! Ons het vuur gemaak en lekker gebroei! Baie dankie! Daar is ook baie om te doen in die omgewing! Die plek sal ons weer sien! Heerlik!

Lena B - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lena B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en gerieflik.

Ek moet baie eerlik wees, dit was vir ons "disturbing" om die wag te sien rondloop! Ek weet dis vir ons eie veiligheid, maar nie iets wat ek wil "voel" as ek wegbreek nie.

Mooi Bly's terugvoer

Ai foei Lena, baie jammer. As al die mense hulle huisie en motor so mooi sou toemaak as julle maar ongelukkig is daar te veel wat selfone en skootrekenaars sommer buite of by die swembad los, kamera's en handsakke in hulle motors. Dit voel vir my so baie lekker wanneer mense vir my sê ek moet Emmanuel bedank vir sy dienste.
Dankie vir die sterre!

Mooi Bly
Jean O - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jean O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvrye en akkommoderende eienaars.

Baie gerieflik, stil en goed geleë.

Corlene J - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Corlene J
Gesin met tieners

Baie vriendelike en behulpsame gasheer en gasvrou by 'n netjiese, pragtige en skoon gastehuis/plaas.

Mooibly was 'n baie lekker ervaring. Ons huisie was baie goed toegerus, netjies en skoon. Die gasheer en gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam en ons sal vir seker weer by Mooibly gaan oornag wanneer ons weer in die Paarl is.

Rob Van Den Bosch R - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rob Van Den Bosch R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Basic.

There is a lot of space in the cottage. We had a cottage with 2 bedrooms and a sleeping facility on the first floor. Every day a quick cleaning. Interior is basic. Owners very helpful and friendly.

Alet V - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Alet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, rustige plaasopset waar 'n mens lekker kan rus.

Rustige plaasopset waar mens lekker kan rus. Ons het die swembad baie gebruik. Gerieflike verblyf met lekker stoep. Grasdakeenhede is heerlik koel in die somer. Eenhede word daagliks gediens. Baie aangename gasvrou en gasheer.

Dennis W - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dennis W
Saam met vriende

Lovely place, well kept gardens, friendly people.

This was perfect for us. Very convenient for Wellington and the surrounding winelands.

Riaan V - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan V
Gesin met klein kinders

Baie lekker, rustige en mooi omgewing.

Ons het baie lekker gebly en uitgerus. Die huisie is baie mooi, ruim en goed toegerus. Baie vriendelike gasheer.

Mooi Bly's terugvoer

Baie dankie.

Mooi Bly
Celeste R - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Celeste R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker wegbreek op 'n pragtige plaas!

Mooi Bly is 'n pragtige plaas met die mooiste uitsig! Die ideale wegbreek van die stad se rumoer. Liesbeth en Erik is regtig sulke wonderlike mense en ons wens julle alle voorspoed toe!

Mooi Bly's terugvoer

Baie dankie Celeste.

Mooi Bly
Trudy B - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudy B
Saam met vriende

Vreeslik lekker!

Dis 'n moet om daar te bly. Mooi Bly se mense, huisies en landskap is ongelooflik! Ag, ry en gaan bly net daar, die plek se naam sê dit als.

Mooi Bly's terugvoer

Baie dankie Trudy, hoop die olywe was lekker en hoop jou man het darem 1 geprobeer.Groete uit die Boland aan julle, die ander kant Suid Afrika!

Mooi Bly
Gerrie S - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie S
Gesin met klein kinders

Gorgeous back-drop, the bluest skies, the warmest fires, delicious wines - can't think of anything better!

We will hopefully be back and we will recommend Mooi Bly to everyone wanting to go down to the Cape. Close enough for day trips to the V&A Waterfront, the Canalwalk Mall, around the corner of many wine farms - loads to do right on your doorstep.

Mooi Bly's terugvoer

Baie dankie.

Mooi Bly
Mirandi V - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mirandi V
Gesin met klein kinders

Ons het vir 5 nagte by Mooibly gebly. Goeie afslag gekry.

Ons het heerlik gebly by Mooibly. Elsabeth en Erik is baie vriendelike mense en ons het lekker met hulle gesels. Die chalet is goed toegerus, het 'n heerlike kaggel binne en ook 'n paar panel heaters. Die kamers is bietjie koud na my sin en die komberse bietjie min vir die koue weer wat ons beleef het. Dit was heerlik vir die kleintjies om buite te kon rondhardloop en verken, sonder dat ons die heeltyd moes bekommerd wees oor waar hulle is. Ek sal dit beslis aanbeveel! Vat net 'n warmwatersak of 2 saam as jy in die winter gaan.

Mooi Bly's terugvoer

Ek het genoem dat sy haar eie warm water sakkies moet bring (ek gee dit nie want daar is mense wat daarvan hou om dit onder hulle armpitte te sit, en ander by hulle tone) en as jy nog ‘n kombersie vra, gaan ek dit natuurlik gee :) Maar as jy niks vra nie, kan ek nie weet nie. Sy was ook al in ‘n huisie met 6 beddens en het gese sy kan komberse van die derde slaapkamer vat.

Wil dit maar net noem, dit was baie vriendelike mense. Sy het toe 1 skoen vergeet en ek het al die moeite gedoen om haar vriendin in die dorp op ‘n sekere uur te gaan sien om die skoen terug te gee.


groete,
Liesbeth

PS ek is n belg, probeer maar net in afrikaans te skryf, jammer vir die foute

Mooi Bly
Irral N - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irral N
Gesin met tieners

Lekker!

Sien die sterre.

Donovan S - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Donovan S
Saam met vriende

Dit was fantasies.

Ek sal weer daar kom bly.

Annemari O - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemari O
Gesin met tieners

Lekker sentraal vir 'n klomp uitstappies en by wynroetes en baie ander toeriste-aantreklikhede.

Heerlik gebly, baie vriendelike en hulpvaardige eienaars, sal verseker weer by Mooibly gaan bly en dit vir enigeen aanbevee.

Magda S - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Magda S
Saam met vriende

Uitstekend.

Ons het heerlik gebly en lekker gaan stap op die landgoed sonder om heeltyd oor jou skouer te loer. Liesbeth het ons persoonlik kom ontvang en ook weer afgesien. Sy het ook nie beswaar gehad dat vriende van ons by ons kom inloer het nie.

Hennie G - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie G
Gesin met tieners

Baie vriendelike ontvangs, netjies en stil.

Die bespreking en betaling en plek was presies wat ons verwag het. Alles het puik verloop, ons is ook voor die tyd goed ingelig oor alles wat daar is en wat ons benodig.

Melanie P - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie P
Saam met vriende

'n Wonderlike wegbreek!

Die warm ontvangs en Liesbeth se toeganklikheid en vriendelikheid het die naweek ekstra spesiaal gemaak. Die natuurskoon en wandelpaadjies op die plaas is asemrowend en ons kon dit terdeë geniet. Ook die skoonmaakpersoneel en sekuriteitswag se persoonlike aanslag en absolute bereidwilligheid om te help met alles wat hulle kon, selfs die verskaffing van hout vir die kaggel, maak van Mooi Bly 'n plek wat ons baie graag weer sal wil besoek.

Elmien O - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elmien O

Heerlik! Mooiste uitsig!

Sien die sterre hieronder.

Ursula D - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en baie gasvry.

Liesbet en Eric is baie gasvry en vriendelik.

Natli R - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Natli R
Gesin met klein kinders

Gemaklik groot; gerieflik; lieflike tuin.

Mooi omgewing.

Ronel B - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n heerlike ondervinding!

Dit is een van die lekkerste ondervindings wat ons in 'n lang tyd gehad het. Gasvrye, vriendelike en bedagsame ontvangs. Die verblyf was heerlik. Die sonsondergang van ons stoep af was ongelooflik. Dankie Eric en Liesbeth vir die heerlike verblyf op julle pragtige plaas.

Anneke D - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anneke D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and relaxing with beautiful views.

Very friendly hostess.

Elsa V - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Op die plaas, eenvoudig, rustig, lekker vir die kinders, met plaasdiere en 'n swembad.

Dit was 'n heerlike wegbreek uit die stad, maar steeds bereikbaar naby die besienswaardighede in die Kaap. Dit is lekker om direk met die vriendelike, Belgiese eienaars van 'n plek te kommunikeer. Mooi Bly is nie luukse of gesofistikeerde hotelverblyf nie. Daar is bv. nie juis televisie-opvangs nie. Ek sal dit aanbeveel vir mense wat wil wegkom van die stadsgewoel en net rustigheid en vrede wil ervaar.

Andre J - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre J
Gesin met klein kinders

Vriendelike mense wat uit hul pad gaan om jou verblyf so aangenaam moontlik te maak.

Sien die sterre hieronder.

Rose B - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Rose B

Goed.

Daar was baie goggas wat ons as dorpsmense nie gewoond aan was nie.

Bennie S - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Bennie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed.

Sien die sterre hieronder.

Landi C - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Landi C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi!

Mooi, skoon kothuise met pragtige tuine! Hulle het die oulikste kat wat daagliks kom hallo sê! Baie vriendelike behandeling!

Estelle M - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi, rustige en veilige vakansie!

Ek sal definitief vriende aanbeveel om by Mooi Bly te gaan bly, en ons sal beslis ook weer daar gaan kuier. Die eienaars is ongelooflike warm en gasvrye mense. Baie dankie!

Tharina L - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tharina L
Gesin met klein kinders

Uitstaande waarde vir geld, pragtige omgewing, vriendelik en gasvry.

Ons was 'n groep van 10 volwassenes, 2 tieners en 2 kleuters. Mooi Bly het uit hul pad gegaan om te verseker dat elke behoefte bevredig word en ons het daar weggegaan met aangename herinnerings. Hoogs aan te beveel! Ons sal beslis weer daarheen gaan. Dankie Liesbeth en jou span!

Martha B - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Martha B
Gesin met klein kinders

'n Pragtige plek en werklik waarde vir jou geld!

Let op dat van die vensters nie reg toeknip nie. Andersins is Mooibly 'n wonderlike en rustige vakansieplek. Ek gee julle 10 uit 10!

Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kleinbosch-pad, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJkNzVjOTFlLTM4MDEtNGJhMS1iM2JhLTI2YjBmODMwZjQ5Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 60 5 1 5 Kleinbosch Road Paarl 7646 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.686210562403 19.023739099503
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za