Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mooikloof Place

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3.5/5

Una Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 5

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 2 resensies vir Mooikloof Place
Netheid
3.5/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.0/5
Lesedi M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesedi M
Saam met vriende

A clean house is a happy home ️.

My siblings and I had such a great stay here. The house was clean and beautiful, and the location's safety is very secure.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Willem S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plek is onnet en swak onderhou, alhoewel dit sentraal geleë is.

Bied regtig nie waarde vir geld nie, aangesien dit swak onderhou word, geen lugversorging het nie, nie op standaard skoon was nie en dat van die veiligheidshekke nie eens kon sluit nie. Dit is wel in stil gebied en naby Pretoria Oos Hospitaal en inkopiesentrums, maar is nie die prys wat ons betaal het werd nie. Dit het redelike goeie plek gebied waar ons hondjie kon speel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mooikloof Place se terugvoer

Thank you Willem for taking the time to rate us. We will definitely work on improving all the things you highlighted.

Mooikloof Place
Vanaf R1 250
R1 250 R1 125
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 250
R1 250 R1 125
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 250
R1 250 R1 125
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Augrabries-straat 90, Mooikloof Ridge, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a898caf0e71bc69c744321e6424214f0a822fca06641b74776390ec90f9fee5fdba6ffb08605d522f67d7011fbd2041d072?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 125 per nag (plek vir 4) 2 5 1 4 90 Augrabries Street Mooikloof Ridge 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.837897341892 28.322295660527
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem