Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mooinooientjie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vierdelaan 4, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 080 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Mooinooientjie bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike huis in Voëlklip. Dit is 'n kort entjie vanaf Langbaai, Platbank, Voëklip en Kammabaai wat gewild is vir branderplankry. Die huis het 'n moderne tog plaas-gevoel en dit is ontwerp vir die ideale wegbreek vir 'n gesin of groep vriende.

Al die ingange lei na ouwêreldse tuine voor en agter, of 'n stoep. Die groot onderdakstoep ent braai-area lei na die groot skuifdere en dienluik tussen die sitarea en die oopplan-kombuis. Die hoofslaapkamer lei na die stoep. Die sondek is die ideale plek vir gaste wat in die son wil bak. Die huis het 'n warm en koue buitestort. Die huis bied uitsigte oor die Overberge.

Die huis is geskik vir 8 gaste en het 4 slaapkamers waarvan 3 in die hoofhuis is. Die vierde slaapkamer is 'n kothuiskamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n groot stort. Daar is 'n lessenaar en 2 banke. Die tweede en derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en gebruik die badkamer met 'n stort en 'n badjie om babas te bad. Die vierde slaapkamer in die kothuis het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die aangrensende badkamer het 'n stort en daar is 'n slim-TV. Die kothuiskamer is ideaal vir gaste wat privaatheid soek of 'n au pair. Al die kamers het kaste.

Die huis het 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die kombuis is vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, gaskookplaat, elektriese oond, 'n mikrogolfoond, ketel, broodrooster, koffiemasjien, skottelgoedwasser, wasmasjien en skoonmaakmiddels toegerus. Die sitarea het 'n slim-TV met sekere DStv-kanale en Netflix, 'n kaggel en gratis WiFi.

Gaste kan in die privaat tuin ontspan en alfresco-etes geniet. Daar is braaigeriewe. Daar is parkeerplek op die perseel en die eiendom het 'n alarmstelsel. Daar is 'n beskutte stoorarea vir 'n waentjie, fietse of kajaks.

Die ligging bied toegang tot strande, restaurante, kunsgallerye en koffiewinkels. Die eiendom is nie ver van die strandmeer nie en daar is stap- en bergfietsroetes in die berg.

Slaapplek

’n Bespreking by Mooinooientjie sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Mooinooientjie
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Corné Geverifieer

Eiendomme 53

Resensies 27

Jaar gelys 2

Ligging

  • Vierdelaan 4, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mooinooientjie het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 080
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R5 080
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vierdelaan 4, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf6619abce08440624aa2b9636c8f3157b4c2d785c39d1cd0e64670298683aa120b2a89004effd7ca275f496493a859ebfa1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 080 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 4 4th Avenue Voelklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.408179258222 19.276915419643
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem