8 gaste
4 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Sycamore Street, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6620, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Mooiste Uitsig is 'n pragtig ingerigte selfsorg-strandhuis in Jeffreysbaai. Die huis is pragtig versier en is 5 minute se stap van die strand af.
Die ruim huis bestaan uit 4 slaapkamers en bied slaapplek vir tot 8 gaste. Die hoof-, tweede en derde slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die vierde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die huis het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort in die hoofslaapkamer. Die tweede, aparte badkamer het ook 'n bad en 'n stort, en 'n aparte toilet.
Gaste het toegang tot 'n ruim leefarea en 'n goed toegeruste kombuis met 'n mikrogolfoond, yskas, wasmasjien, ketel, oond, stoof en vrieskas.
Die sitkamer het gemaklike sitplek sowel as 'n TV met beperkte DStv-kanale. Daar is ook 'n eetarea met ruim sitplek waar gaste hul maaltye kan geniet.
Die dek het 'n ingeboude braai en 'n pragtige 180°-uitsig oor die see en die golwe. Parkeerplek vir 2 voertuie is ook beskikbaar op die oprit.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Maryke Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 4 Sycamore Street, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6620, Oos-Kaap
- Gaste dink Mooiste Uitsig het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Sycamore Street, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6620, Oos-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang