Moon Mountain Lodge
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 34 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vanaf die B1, Moon Mountain Plaas, 30 km vanaf Solitaire, 0000, Hardap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 680 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Moon Mountain Lodge is 'n tentlodge aan die voet van die Naukluft-berge. Die lodge is 56 km vanaf Sesriem - die poort na Sossusvlei, die tuiste van die wêreld se hoogste duine. Dis ook naby die dorpie Solitaire.
Verblyf word in groot en lugtige kamers, met die geriewe soos in luukse hotelkamers, gebied. Gaste kan die eindelose uitsig vanuit die bed of privaat plonspoel geniet. Elke hut is uniek versier en het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer en 'n privaat dek.
Ontbyt en aandete is ingesluit en word by die restaurant op die perseel voorgesit. Plaaslike Namibiese en Suid-Afrikaanse produkte word hiervoor gebruik. Ingevoerde wyn uit die Kaap word saam met die smullekker disse bedien.
Die kroeg op die perseel is volledig gelisensieerd en het 'n groot dek waar gaste saans salig kan sit en sterrekyk. Die dek bied asemrowende uitsigte oor Namibië en die versteende duine in die verte. Die lodge het ook 'n klein fliekteater met 'n groot platskerm-TV, DStv, kringklank en 'n DVD-speler. Dié kamer is ook perfek vir klein konferensies en daar is plek vir altesaam 17 konferensiegangers.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
Konferensiegeriewe
- DVD-speler
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
Frans Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 40
Jaar gelys 6
Ligging
- Vanaf die B1, Moon Mountain Plaas, 30 km vanaf Solitaire, 0000, Hardap
- Gaste dink Moon Mountain Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 34 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vanaf die B1, Moon Mountain Plaas, 30 km vanaf Solitaire, 0000, Hardap
- Alle ouderdomme is welkom