- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 mense
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Yaron-laan 12, Victory Park, Johannesburg, 2195, Gauteng
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Moonflower Cottages is ideaal geleë vir gaste wat bedags sake in die stad doen en saans op soek is na huislike gerief. Victory Park is gerieflik in die middel van die noordelike voorstede van Johannesburg geleë en spog met vinnige en maklike toegang vanaf die M1- en N1-snelweg. Die kothuise is sowat 30 tot 45 minute vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe en Lanseria Lughawe.
Verblyf word in 9 eenhede gebied en daar is slaapplek vir 24 gaste. Elke eenheid het gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad, wasbak en 'n toilet. Ander geriewe sluit 'n kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond, oond en 'n stoof, 'n sitkamer, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi in.
Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, lughawe-pendeldiens op versoek, wasgoeddiens, masserings, skoonheidsterapie en 'n braai-area in.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Reisigerstjeks
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Jamie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 30
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Yaron-laan 12, Victory Park, Johannesburg, 2195, Gauteng
- Gaste dink Moonflower Cottages het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Victory Park Randburg Johannesburg Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 mense
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Yaron-laan 12, Victory Park, Johannesburg, 2195, Gauteng