Moonlight Manor
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Sven Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 267
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Chantal D - Apr 2024
Algehele gradering
A fabulous stay in a place full of history and warm people.
Lees meerMarliese B - Apr 2024
Algehele gradering
Gasvryheid, gemak, stilte.
Gert En Elna G - Mrt 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Dawid F - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie netjies en skoon blyplek.
Debbie S - Mrt 2024
Algehele gradering
Excellent.
Karien J - Feb 2024
Algehele gradering
Pragtige huis, skoon en netjies, gasheer dra jou belange op die hart.
Anna V - Jan 2024
Algehele gradering
Well maintained facility.
Alé S - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker - dankie! Die tuin is pragtig en 'n lafenis.
Lelanie C - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlik, sal weer daar bly.
Trevor O - Jan 2024
Algehele gradering
Very comfortable and clean. Check-in to departure staff were great.
Elzbeth B - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlik, skoon en netjies.
Elmo E - Des 2023
Algehele gradering
5-ster gem in die middel van die Karoo!
Nicole T - Des 2023
Algehele gradering
Best stop over in Victoria West.
Nico J - Des 2023
Algehele gradering
Lekker oornag met goeie kos en goeie mense.
Ilse D - Des 2023
Algehele gradering
Netjiese, gerieflike, vriendelike oase.
Izel S - Des 2023
Algehele gradering
Ons het oorgeslaap oppad Kaapstad toe.
Annelise M - Des 2023
Algehele gradering
Ons kon uitrus vir die res van die pad wat voorlê.
Dawie V - Des 2023
Algehele gradering
Perfekte Karoo oornag-stop.
Karien C - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly by Moonlight Manor.
Stef W - Nov 2023
Algehele gradering
Home away from home.
Alf B - Nov 2023
Algehele gradering
Baie stil en rustig gewees.
Charlene G - Nov 2023
Algehele gradering
Ontspannend met opnuut waardering vir die natuur.
Jaco M - Sep 2023
Algehele gradering
Gerieflik, netjies, stilte.
Lees meerPierre K - Sep 2023
Algehele gradering
Netjies, maar die kamer is bietjie beknop en as jy voor slaap moet jy jou bagasie die trappe op dra.
Jurie D - Aug 2023
Algehele gradering
Baie hulpvaardige mense en aangenaam ontvang.
Kobus B - Aug 2023
Algehele gradering
Lekker verblyf.
Chris V - Jul 2023
Algehele gradering
Baie dankie vir die goeie ervaring.
Lidwinia N - Jul 2023
Algehele gradering
A cut above the rest.
Yolandi V - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlik, netjies, gemaklik.
Stephen M - Jun 2023
Algehele gradering
Great stopover!
Johan H - Jun 2023
Algehele gradering
Ideale oorslaap in Victoria-Wes.
Laura E - Jun 2023
Algehele gradering
Ouwêreldse sjarme en wonderlike gasvryheid.
Lees meerMarina A - Mei 2023
Algehele gradering
Oorslaap op pad Kaapstad toe.
Susan M - Mei 2023
Algehele gradering
Great overnight stay.
Lees meerKobus E - Apr 2023
Algehele gradering
Uitstekend in alle opsigte.
Helen S - Apr 2023
Algehele gradering
Beautiful rooms. Extremely clean. Very friendly staff.
Nico B - Apr 2023
Algehele gradering
Ons het net een aand geslaap en alles is mooi skoon en netjies.
Sandra D - Apr 2023
Algehele gradering
Gemaklike stop op pad na Kaapstad.
Hanlie M - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Simon K - Mrt 2023
Algehele gradering
Die hotel en restaurant se kos en diens was baie goed.
Deon B - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker oorgebly op ons reis. Pragtige historiese dorp.
Sulette V - Mrt 2023
Algehele gradering
Vriendlikheid in Victoria-Wes.
Allan S - Mrt 2023
Algehele gradering
Lovely Victoria West stay.
Alricia D - Feb 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Jake D - Jan 2023
Algehele gradering
Nice stay.
Mariann H - Jan 2023
Algehele gradering
Pragtige, gereiflike kamer. Hartlike gasvryheid.
Riana D - Des 2022
Algehele gradering
Goeie keuse vir oornag.
Kris B - Des 2022
Algehele gradering
Good.
Robert W - Des 2022
Algehele gradering
Great hosts, pet friendly.
Hanlie M - Des 2022
Algehele gradering
Baie vriendelik, netjies en skoon en die aandete en ontbyt is uit die boonste rakke.
Jolande S - Des 2022
Algehele gradering
Heerlike verblyf met outydse sjarme.
Liané F - Des 2022
Algehele gradering
The staff are nice, the room is clean, but there are a couple of unexpected things.
Lees meerSandra C - Nov 2022
Algehele gradering
'n Produk wat effens hoër standaarde lewer as jou algemene verblyfopsies.
Juliet F - Nov 2022
Algehele gradering
Lovely place filled with Old World charm.
Karina J - Nov 2022
Algehele gradering
Lafenis in die Karoo.
Francois O - Nov 2022
Algehele gradering
Vriendelik. Kamer en badkamer skoon. Ontbyt waarde vir geld.
Thomas M - Nov 2022
Algehele gradering
Lovely rooms and really calm atmosphere.
Ronelle (ronny) F - Okt 2022
Algehele gradering
One of the best stops we had during a month of travelling.
Sándor V - Sep 2022
Algehele gradering
My wife and I had a fantastic stopover. Very professional, helpful management. Perfect place to just rest.
Kathryn B - Sep 2022
Algehele gradering
We had a pleasant stay here.
Lees meerCarien J - Aug 2022
Algehele gradering
Wat 'n fantastiese gastehuis.
Karin R - Aug 2022
Algehele gradering
Effe vreemde opset - definitief nie wat ek verwag het nie.
Lees meerMoonlight Manor se terugvoer
Goeie dag Karin, baie dankie vir jou positiewe terugvoer rondom die gemak van die bed, netheid van die kamer en vriendelike diens.
Ons is egter jammer om te hoor dat jy die badkamer fasiliteite nie gerieflik gevind het nie. Die beskywing rondom badkamers is egter korrek aangesien "en-suite" beteken dat die badkamer deel vorm van die kamer. Ons maak nie melding van 'n "enclosed en-suite" was sou beteking die badkamer is toegebou nie.
Die Manor huis is gebou in 1896 en is ook 'n erfenis gebou. Dus is verandering in sekere dele van die huis baie moeilik. Ons het wel ook ander kamers wat wel "enclosed en-suite" badkamer fasiliteite het. Sou jy jou ongemak aan ons oorgedra het tydens jou besoek, sou ons jou met graagte na een van hierdie kamers geskuif het aangesien daar van hulle beskikbaar was.
Meeste gastehuise maak gebruik van die "hospitality" pakket op DStv wat nie die volle pakket is nie, maar wel iets van alles wys. Ons het ook Kyknet as 'n ekstra kanaal op ons pakket. Aangesien amper 'n 100% van ons gaste slegs vir 1 nag oornag, vind ons hierdie pakket meer as doeltreffend en is ons kamer ook met hierdie gedagte uitgelè. Ons is wel ook in die proses om Netflix te aan ons gaste beskikbaar te stel.
Ons ontbyte bestaan uit vrugteslaai met joghurt, vars vrugte, 3 soorte graankosse asook 'n warm ontbyt wat insluit eiers, spek, wors, gebraaide tamatie, roosterbrood, kaas, tuisgemaakte konfyt en marmelade. Koffie, tee en vrugtesap is ook beskikbaar. Die Multiplugs in die kamer is standaard toegerus met uitsny meganisme wat uitsny sodra die plug oorlaai word bv. as die ketel en haardroër gelyktydig gebuik word. Ons het reeds nuwe beter multiplug aangekoop wat se elektrisiteit lading hoër is. Ons wag huidiglik net vir die aflewering daarvan.
Adelle D - Jul 2022
Algehele gradering
Salige stilte. Pragtige, netjiese kamers.
Corrie P - Jul 2022
Algehele gradering
Altyd heerlik om hier te oornag.
Stef W - Jul 2022
Algehele gradering
Moonlight Manor is die mooiste blyplek.
Marius B - Jul 2022
Algehele gradering
Lekker.
Christiaan H - Jun 2022
Algehele gradering
Goeie oornagplek in Victoria-Wes.
Paul L - Jun 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik en baie tuis gevoel.
Almarie E - Mei 2022
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Corrie P - Mei 2022
Algehele gradering
Goeie gashere.
Abre V - Mei 2022
Algehele gradering
Puik diens!
Stef W - Apr 2022
Algehele gradering
Baie unique gastehuis.
Schalk M - Mrt 2022
Algehele gradering
Uiters bekostigbaar.
Mark T - Mrt 2022
Algehele gradering
One of the best that I have used over the last 30 years.
Gerhard K - Mrt 2022
Algehele gradering
Moonlight Manor is a perfect place for a stop over.
Johan S - Feb 2022
Algehele gradering
Skoon en netjies - vriendelik ontvang en alles wat nodig is in die kamer.
Moonlight Manor se terugvoer
Goeie dag Johan, baie dankie vir jou terugvoer. Ons is bly om te hoor dat julle algemene ervaring positief was. Let asb daarop dat slegs sommige van ons badkamers in die kamer self oopplan is, en dat ons wel ook kamers het met en-suite toe-plan badkamer geriewe.
Ongelukkig vanweë die ouderdom van die Historiese huis is dit nie moontlik om al ons en-suite kamers te omskep met toe-plan geriewe nie.
Indien julle aan ons genoem het tydens julle verblyf by ons dat julle ongemaklik is met die oop-plan geriewe, sou ons julle met graagte na 'n ander beskikbare eenheid oorskuif.
Louise S - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlik!
Leonie B - Jan 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Michel J - Des 2021
Algehele gradering
Dit was heerlik.
Louis B - Des 2021
Algehele gradering
Baie netjies, mooi en uitstekende diens.
Hanlie M - Des 2021
Algehele gradering
Gasvry, vriendelik, skoon en luuks.
Pieter O - Des 2021
Algehele gradering
Baie goeie middelpunt vir oorslaap tussen die Kaap en Gauteng.
Chrisna D - Des 2021
Algehele gradering
Oornag op pad Wes-Kaap toe.
Ingrid J - Des 2021
Algehele gradering
Uit die boonste rakke.
Belinda B - Des 2021
Algehele gradering
Aangename oorslaap op pad Kaap toe.
Charmaien M - Des 2021
Algehele gradering
Fantastiese plek en fantastiese diens.
Marelize A - Des 2021
Algehele gradering
Lieflik rustig. Veilig en vriendelike diens.
Malinda J - Nov 2021
Algehele gradering
Veilig, vriendelik, goed ingerig, netjies.
Robin S - Nov 2021
Algehele gradering
Heerlik, gemaklik en veilig.
Bob R - Nov 2021
Algehele gradering
Great!
Sanja C - Okt 2021
Algehele gradering
Baie deftige huis.
Jo S - Okt 2021
Algehele gradering
Disappointed.
Melanie S - Okt 2021
Algehele gradering
Beautiful accommodation for overnight stay.
Annali F - Okt 2021
Algehele gradering
Outydse bekoring.
Sue M - Okt 2021
Algehele gradering
Lekker ruim en gerieflike kamer. Lekker ontbyt.
Jacques M - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlik, verfrissend.
Cor V - Okt 2021
Algehele gradering
'n Mens kan nie verbeter op perfek nie.
Lourika G - Okt 2021
Algehele gradering
Vriendelike, skoon, diens.
Mariette T - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Mariana V - Sep 2021
Algehele gradering
Very pleasant and comfortable.
Crystal V - Sep 2021
Algehele gradering
Had a very pleasant stay.
Hester S - Sep 2021
Algehele gradering
Pragtige huis, vriendelike mense en lekker ontbyt!
Veruschka N - Sep 2021
Algehele gradering
Comfortable and affordable accommodation.
Paddy A - Sep 2021
Algehele gradering
Lovely accommodation, extremely helpful staff.
Dirk H - Aug 2021
Algehele gradering
'n Karoo-skat.
Engela S - Aug 2021
Algehele gradering
Vriendelike mense, netjies kamers, lekker ontbyt gehad.
Helmien L - Aug 2021
Algehele gradering
Gerieflike oornaggastehuis.
Louise W - Jul 2021
Algehele gradering
Puik verblyf in Victoria-Wes.
Corrie M - Jul 2021
Algehele gradering
Het baie lekker gebly. Diens en hulpvaardigheid nie op standaard.
Lees meerSharon K - Jun 2021
Algehele gradering
Excellent
Mariette M - Jun 2021
Algehele gradering
Pragtig en baie netjies!
Frans J - Jun 2021
Algehele gradering
A lovely overnight in a beautiful old building.
Corne S - Mei 2021
Algehele gradering
Absoluut fantasmagories.
Alricia D - Mei 2021
Algehele gradering
Fantasties!
Orpha C - Mei 2021
Algehele gradering
Eertydse statige verblyf.
Vincent A - Apr 2021
Algehele gradering
Uitstekend en baie vriendelik.
Wynand D - Apr 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam, goed toegerus, smaakvol en stylvol toegerus.
Ria V - Mrt 2021
Algehele gradering
Ongelooflike ontvangs en gasvryheid.
Sylvia D - Mrt 2021
Algehele gradering
Moonlight Manor het ons verwagtinge oortref!
Magda R - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie vriendelike, huislike atmosfeer.
Elreen V - Jan 2021
Algehele gradering
Rustigheid in Victoria-Wes
Lees meerMercia C - Jan 2021
Algehele gradering
Baie netjies en die vriendelikste mense!
Margaret C - Des 2020
Algehele gradering
Gemaklik, netjies en vriendelik.
Xandria L - Des 2020
Algehele gradering
Hartlike gasvryheid, gerieflike weelde.
Colin V - Des 2020
Algehele gradering
Perfect overnight for roadtrip.
Danie M - Des 2020
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Martha V - Des 2020
Algehele gradering
Karoo-gasvryheid.
Deon G - Des 2020
Algehele gradering
Was lekker.
Pierre T - Des 2020
Algehele gradering
Gerieflike oornagverblyf in Victoria Wes.
Willem G - Des 2020
Algehele gradering
Rerig spesiaal!
Jannie V - Des 2020
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Carien V - Nov 2020
Algehele gradering
Heerlik oornag.
Louise S - Nov 2020
Algehele gradering
Keurig, netjies, en skoon.
Cornelius O - Nov 2020
Algehele gradering
Rustig en outentiek, 'n juweel in Victoria-Wes.
Antoinette J - Nov 2020
Algehele gradering
Baie goeie diens ontvang
Andries P - Nov 2020
Algehele gradering
Ons verblyf kan net beskryf word as fantasties.
Lees meerSandra V - Okt 2020
Algehele gradering
Pragtige ou huis met vriendelike personeel.
Veronica D - Okt 2020
Algehele gradering
Very pleasant stop over!
Jacques C - Okt 2020
Algehele gradering
Wonderlikke diens. Seker die vriendelikste diens wat ek nog ooit gehad het. Baie dankie aan Sven en sy span. Julle sien ons verseker weer.
Cilnette P - Okt 2020
Algehele gradering
Gerieflik en goed afgerond
Robert L - Okt 2020
Algehele gradering
Well appointed accommodation and good food.
Ronel K - Sep 2020
Algehele gradering
Aangenaam verras.
Len V - Sep 2020
Algehele gradering
Baie netjies en vriendelike diens.
Marnus F - Sep 2020
Algehele gradering
Ontspanne
Charmaine B - Sep 2020
Algehele gradering
Wens ons kon nog tyd daar spandeer. Ongelooflik gemaklik en aangename eienaars.
Koos H - Sep 2020
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en netjiese verblyf.
Petro B - Aug 2020
Algehele gradering
Pragtig, stylvol, ruim, skoon, netjies en gesellig.
Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Abraham R - Aug 2020
Algehele gradering
Baie lekker, still en rustig. Mooi uitsig oor Victoria-Wes.
Meagan O - Aug 2020
Algehele gradering
Quick stay, but lovely.
Halima C - Aug 2020
Algehele gradering
Victorian with modern luxury.
Lientjie S - Feb 2020
Algehele gradering
Sielskos op hierdie rustige dorpie.
Louise M - Feb 2020
Algehele gradering
Heerlik, alhoewel aircon beter sou werk as 'n waaier.
Lees meerMoonlight Manor se terugvoer
Goeie dag Louise, baie dankie vir die tyd wat jy afgestaan het om ons fasiliteite en diens aan jou te evalueer. Let assseblief daarop dat jy ons standaard kamer bespreek het. Die beskrywing van die kamer op Travelground se webtuiste dui aan dat dit slegs 'n waaier in het, en nie 'n lugverkoeler nie. Die Travelground sisteem sou jou ook nie toelaat om hierdie eenheid vir meer as een persoon te bespreek nie, aangesien dit slegs vir 'n enkel persone geskik is. Daarom is dit ook ons goedkoopste eenheid. Al ons ander eenhede is geskik vir 2 of meer persone, met lugverkoeling en toe/afgeskorte badkamer fasiliteite. Sou jy in die toekoms weer van ons fasiliteite en dienste gebruik maak, maak asb seker jy bespreek die regte eenheid wat aan jou persoonlike behoeftes voldoen. Ons sien uit daarna om weer tot diens te wees vir jou. Vriendelike groete, Sven Andersen Eienaar
Leon L - Jan 2020
Algehele gradering
Baie mooi oudhede.
Hennie O - Jan 2020
Algehele gradering
Baie goeie diens.
Sonica F - Jan 2020
Algehele gradering
Oorgeslaap op pad tussen Kaap en Potchefstroom/Pretoria.
Henriette B - Jan 2020
Algehele gradering
Verfrissend. Het die vars melk saam met die koffie in die kamers baie waardeer.
Marilize C - Des 2019
Algehele gradering
Heerlik gebly. Alles was so netjies en skoon. Sal Moonlight Manor beslis aanbeveel.
Kirsty N - Des 2019
Algehele gradering
Quiet, relaxing and comfortable.
Yolande H - Des 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik en lekker.
Magdel V - Des 2019
Algehele gradering
Uitstekend, pragtig en skoon!
Danie D - Des 2019
Algehele gradering
Moonlight Manor is egte waarde vir geld.
Marietjie V - Des 2019
Algehele gradering
Puik, mooi, skoon en netjiese verblyf.
Ruth D - Des 2019
Algehele gradering
Stunning place, beds and bedding were amazing.
Sybrand H - Des 2019
Algehele gradering
Gasvrye, huislike en vriendelike luuksheid op die platteland!
Arno A - Okt 2019
Algehele gradering
Baie mooi plek.
Johan C - Sep 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Marco R - Sep 2019
Algehele gradering
Uitstekend. Baie netjies, ruim en gasvry.
Velisha K - Sep 2019
Algehele gradering
Rustig en netjies.
Matthys S - Aug 2019
Algehele gradering
I thoroughly enjoyed my stay at Moonlight Manor.
Danny F - Jul 2019
Algehele gradering
Baie netjies en stylvol.
Linda Christelle V - Jul 2019
Algehele gradering
Heerlike verblyf.
Giles S - Jun 2019
Algehele gradering
There was no indication that the toilet is in the room, not even behind a wall.
Rachel G - Apr 2019
Algehele gradering
Aangenaam en rustig.
Marietha V - Apr 2019
Algehele gradering
Lieflike stil plek om te bly. Presies wat ons verwag het.
Erica D - Apr 2019
Algehele gradering
Karoo-gasvryheid.
Danie H - Jan 2019
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Chane O - Jan 2019
Algehele gradering
Ongelooflik.
Anita V - Des 2018
Algehele gradering
Mooi en skoon.
Estelle Z - Des 2018
Algehele gradering
Fantasties en bekostigbaar.
Ernst G - Des 2018
Algehele gradering
Ou wêreldse elegansie.
Sarah W - Des 2018
Algehele gradering
Wonderlik en gasvry!
Johan F - Des 2018
Algehele gradering
Persoonlike aandag waar elke versoek aan voldoen was.
Wendy C - Des 2018
Algehele gradering
Baie besonderse verblyf met gasvrye vriendelike mense.
Lees meerJuan S - Des 2018
Algehele gradering
Ekstra moeite gedoen om ons in 'n kamer te pas wat beter werk vir ons gesin.
Thys H - Des 2018
Algehele gradering
Stylvolle, salige verblyf in 'n pragtig gerestoureerde huis.
Annelien V - Des 2018
Algehele gradering
Puik verblyf vir so 'n klein dorpie.
Prof Hannes V - Nov 2018
Algehele gradering
Puik.
Linda M - Nov 2018
Algehele gradering
We were made feel very welcome and the rooms were tastefully decorated.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons is baie hartlik verwelkom en die kamers is mooi.
Schalk het ons hartlik verwelkom en het ons selfs met ons swaar tasse gehelp. Ek sal beslis Moonlight Manor aanbeveel en self ook weer daar bly. Die ontbyt was ongelooflik lekker. Dit is waarlik 'n klein juweeltjie in Victoria-Wes.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Allan B - Nov 2018
Algehele gradering
Stylish, clean, friendly.
Chris L - Okt 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Abel J - Okt 2018
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik. Kamer egter baie klein en beknop, alhoewel verskeie ruimer kamers beskikbaar was.
Lees meerLizelle V - Sep 2018
Algehele gradering
Pragtig en skoon.
Louis V - Sep 2018
Algehele gradering
Die verblyf was van goeie gehalte, bv skoon linne, skoon kamer en uitstekende aandete. Die enigste probleem is dat die die toilet nie afgeskei is van die kamer nie en dit sal my hinder om vorentoe daar te oornag.
Moonlight Manor se terugvoer
Goeie dag Louis, baie dankie vir u tyd om ons fasiliteite en diens aan u te gradeer. Let asb. daarop dat ons wel ook kamer met afsondelike badkamers beskikbaar het. Sou u ons in kennis gestel het van u ongemak met die oop-plan badkamer, kon ons dadelik na die moontlikheid gekyk het om u na een van die ander kamer oor te skuif. Ons sal u graag weer by ons wil akkommodeer, maar maak asb net vooraf melding dat u spesifiek 'n kamer met afsondelike fasiliteite verkies. Vriendelike groete, Sven, Eienaar
Carel W - Sep 2018
Algehele gradering
Ontspanne atmosfeer en voedsaam vir die diep denker.
Koos A - Sep 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam , vriendelike gasheer.
Bernice E - Aug 2018
Algehele gradering
Lieflike nag in die Karoo.
Anonieme gas - Aug 2018
Algehele gradering
Nico K - Aug 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Pierre F - Jul 2018
Algehele gradering
Vat my terug in tyd na mense mense toe.
Elmarie B - Jul 2018
Algehele gradering
Baie netjiese, skoon selfsorgeenheid, bevat alles wat mens nodig het.
Dorette U - Jul 2018
Algehele gradering
Oulike plekkie.
Lynette J - Jul 2018
Algehele gradering
Heerlike oornagverblyf.
Louise D - Jul 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik en knus.
Ferdie V - Jul 2018
Algehele gradering
Baie netjies en goeie waarde vir geld.
Heidi F - Jul 2018
Algehele gradering
Lekker huislike atmosfeer, lieflike huis en heerlike ontbyt.
Lees meerMartin V - Jun 2018
Algehele gradering
Netjies en baie lekker.
Dennis G - Mei 2018
Algehele gradering
Moonlight Sonata.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Moonlight Sonata.
Ons sal weer terugkom. Dit was 'n heerlike verblyf by die pragtige huis met sy ouwêreldse bekoring. Die verwelkoming was baie aangenaam en die verblyf was uitstekend (jy kan ongelukkig nie die bed saam met jou vat nie).
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Marius V - Mei 2018
Algehele gradering
Een van die beste B&B's waar ek al gebly het.
Charlotte T - Apr 2018
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam.
Danie F - Mrt 2018
Algehele gradering
Vir dié wat hou van iets anders!
Johan N - Mrt 2018
Algehele gradering
Wonderlike dorpie en verblyf.
David P - Feb 2018
Algehele gradering
Two nights in Victoria West.
Lees meerLizl B - Jan 2018
Algehele gradering
Mooi en uniek.
Robert V - Jan 2018
Algehele gradering
Stukkie hemel in die Karoo.
Eugene D - Des 2017
Algehele gradering
Vriendelike mense, fantastiese ontbyt.
Christelle D - Des 2017
Algehele gradering
Gemaklik en veilig.
Piet. N - Des 2017
Algehele gradering
Absoluut puik.
Riaan B - Des 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld, netjies en skoon met vriendelike personeel.
Dave K - Des 2017
Algehele gradering
Top class management and overall magnificent.
Lees meerBertha W - Des 2017
Algehele gradering
Lushof na lang pad.
Susna S - Des 2017
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Christiaan L - Des 2017
Algehele gradering
Gemaklik, gerieflik en vriendelik.
Lees meerPieter F - Des 2017
Algehele gradering
Wonderlik en baie vriendelik.
Anna-marie D - Des 2017
Algehele gradering
Heerlik geslaap.
Renee S - Okt 2017
Algehele gradering
Very comfortable B&B, served a great breakfast!
Johann S - Sep 2017
Algehele gradering
Perfekte oornag-opsie.
Beatrice N - Sep 2017
Algehele gradering
Baie vriendelike eienaar. Pragtige plek.
Adele D - Sep 2017
Algehele gradering
Gerieflik en waarde vir geld.
Cara H - Sep 2017
Algehele gradering
Amazing mense en plek.
Cara H - Sep 2017
Algehele gradering
Wonderlik!
Lanie F - Sep 2017
Algehele gradering
Pragtige huis met mooiste uitsig.
Melissa S - Aug 2017
Algehele gradering
Gasvryheid was fantasties, die decor is iets om oor huis toe te skryf!
Hanlie L - Jul 2017
Algehele gradering
Aangename verblyf 'n verrassing.
Riana J - Jun 2017
Algehele gradering
Vriendelik, warm, mooi - sal absoluut weer kom.
Francois D - Jun 2017
Algehele gradering
Rustig en ontspanne.
Sunette S - Jun 2017
Algehele gradering
Ons het lekker uitgerus in die karaktervolle ou huis en kan oor niks kla nie.
Annie B - Mei 2017
Algehele gradering
Gasvry!
Lees meerAnel S - Mei 2017
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet om in die gastehuis tuis te gaan. Vriendelik, huislik.
Cornelius M - Mei 2017
Algehele gradering
'n Juweel in die Karoo.
Lees meerAnnetta V - Apr 2017
Algehele gradering
Dit was regtig fantasties, netjies en baie gasvry.
Christelle V - Apr 2017
Algehele gradering
Luuks, maar met soveel huislikheid en warmte dat mens nét kan tuis voel.
Joey V - Apr 2017
Algehele gradering
Absoluut waarde vir geld.
Ferry P - Apr 2017
Algehele gradering
Heerlike verblyf, lieflike uitsig, vriendelikste uitsig.
Cherez D - Apr 2017
Algehele gradering
Ontspanne en luuks!
Deon S - Mrt 2017
Algehele gradering
Ek is spesiaal laat voel met ontvangs en gedurende verblyf.
Ona G - Mrt 2017
Algehele gradering
Netjiese en skoon oornagverblyf met vriendelike ontvangs.
Willie T - Feb 2017
Algehele gradering
Teen prys - moeite werd!
Moonlight Manor se terugvoer
Goeie dag Willie,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer!
Ons is tans besig om te kyk na opgaar tenks vir water wat dan aan drukpompe gekoppel moet word sodat ons voorsiening kan maak aan gaste indien munisipale water toevoer af is. Ons hoop om dit so gou moontlik te instaleer afhangend van kostes en beskikbaarheid van toerusting.
Vriendelike Groete,
Sven Andersen (Eienaar)
Moonlight Manor
Jaco L - Des 2016
Algehele gradering
Perfekte plek om te bly! Wel gedaan!
Walter W - Des 2016
Algehele gradering
Warm gekry.
Moonlight Manor se terugvoer
Goeie dag Walter,
Baie dankie vir die tyd wat jy afgestaan het om ons diens en fasiliteite te gradeer. Ons is jammer om te hoor dat julle nie gemaklik geslaap het vanwee die hitte nie. Ons het wel gedurende julle verblyf by ons 'n erge hittegolf beleef, maar wees asb verseker dat ons in die porses van belanning is om vir die familie eenheid lugversorging te laat instaleer so gou moontlik. Moonlight Manor het 6 kamers waarvan huidiglik slegs die Standaard kamer en Self-Sorg eenheid nie lugversorging in het nie, die ander 4 kamers het wel elkeen lugversorging in. Ons hoop julle het 'n voorspoedige en geseende 2017 en dankie weereens vir julle ondersteuning!
Vriendelike Groete,
Sven Andersen
Moonlight Manor
Anke P - Des 2016
Algehele gradering
Lekker!
Venetia H - Okt 2016
Algehele gradering
Moonlight Manor is 'n pragtige plek in die rustige Victoria Wes. Ons sal dit vir enige iemand aanbeveel!
Johanna M - Sep 2016
Algehele gradering
Dit was aangenaam.
Christelle G - Jun 2016
Algehele gradering
5-ster! Met wonderlike eienaars!
Gert En Elna G - Mei 2016
Algehele gradering
Aangename ontspanne atmosfeer.
Christine R - Mei 2016
Algehele gradering
Uitstekende Ouwêreldse sjarme!
Hugo B - Apr 2016
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Johan V - Mrt 2016
Algehele gradering
Ons was aangenaam verras.
Anton C - Jan 2016
Algehele gradering
Dit was 'n aangename ervaring om die huislike maar professionele atmosfeer te beleef.
Ben B - Jan 2016
Algehele gradering
Best venue in Victoria West!
Mitzie V - Jan 2016
Algehele gradering
Gawe mense, netjiese plek, skoon en goeie waarde vir geld.
Wynand S - Jan 2016
Algehele gradering
Stylvolle boetiek-ervaring teen 'n bekostigbare tarief.
Thinus G - Des 2015
Algehele gradering
Rustige atmosfeer, aandete was uitstekend.
Anneke V - Des 2015
Algehele gradering
Aangenaam verras!
Imelda L - Des 2015
Algehele gradering
Wat 'n heerlike plek om te bly.
Anonieme gas - Des 2015
Algehele gradering
Irma K - Des 2015
Algehele gradering
Die enigste paadjie om te volg in Victoria-Wes na 'n oornagplek is na Moonlight Manor.
Lees meer- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brinkmanstraat 11, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap