Dullstroom Akkommodasie by Moonlight Meadows | LekkeSlaap
+29
+29

Moonlight Meadows

Selfsorg
  • Vanaf R4 900 per nag (vir 14 persone)
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Tontledoosweg , Plaas 125, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Moonlight Meadows is 'n selfsorghuis op 'n rustige plaas wat 40 hektaar groot is, sowat 5,6 km vanaf Dullstroom se middedorp. Die plaas spog met 4 foreldamme (slegs vlieghengel) waar gaste op 'n vang-en-vrylaat basis kan visvang. Verwyder asb. die baard van jou vishaak.

Die perseel bied slaapplek aan 'n groot groep van 14 gaste in 1 hoofhuis en 2 kothuise. Die hoofhuis het 2 slaapkamers, elke kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die 1 badkamer het 'n stort en die ander 1 het 'n bad. Die eerste kothuis het 2 slaapkamers, die 1 het 'n koningingrootte-bed en die ander het 'n dubbelbed, en daar is 'n badkamer wat gedeel word. Die tweede kothuis het 1 kamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Elke kothuis het 'n dubbelslaapbank in die sitarea en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolf, ketel, wasbak en kaggel. Gaste kan in die hoofhuis kos kook.

Die hoofhuis het 'n goed toegeruste oopplan-kombuis wat toegerus is met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en ander toebehore om etes mee voor te berei. Die leefarea het 'n groot kaggel wat as 'n braai-area gebruik kan word en 'n TV. Die hoofhuis het ook 'n groot sonkamer met 'n kroeg wat sitplek vir 10 het, asook 'n dagbed.

Die 4 damme is naby die huis geleë en het reënboogforel en bruinforel.

Slaapplek

’n Bespreking by Moonlight Meadows sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank
Dubbelslaapbank
Area 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Tontledoosweg , Plaas 125, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 900
per nag (vir 14 persone)
Vanaf R4 900
per nag (vir 14 persone)
Vanaf R4 900
per nag (vir 14 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Tontledoosweg , Plaas 125, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7769df4fa60e210b154fba186a6c8f7be8c71d5e355b0437d38b84abb71bf3e08cc7e9833489755eac5473e611f06849d71?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 900  per nag (vir 14 persone) Tontledoos Road Farm 125 1110 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -25.414081436064 30.056553958107
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za