Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Moonlight Meadows

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Robbie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir Moonlight Meadows
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Thea S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea S
Gesin met tieners

Sal weer die plekkie besoek.

Het die plekkie baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gavin S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin S
Saam met vriende

Perfect venue for a power breakaway from the city.

At Moonlight Meadows we had a wonderful time in a clean, well-equipped lodge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda R
Saam met vriende

Verblyf was gerieflik, ruim, skoon en netjies en die visvang in die 3 damme is uitstekend.

Ons was 'n goot groep familie en vriende wat die naweek baie geniet het. Die huis is baie ruim, skoon en netjies en dis geskik om heerlik te braai en saam te kuier met vriende en te ontspan. Die visvang was ook uitstekend en ons het omtrent almal 'n vis gevang. Dit was regtig 'n bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Humphrey V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Humphrey V
Gesin met tieners

Mooi fasiliteit met 4 foreldamme, pragtige, oop landskap.

Groot eet- en kuierarea met kaggel was wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies met heining vir honde.

Mooi uitsig van stoep wat beskerm is teen wind met 'n groot kaggel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claude L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claude L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike uitsig en rustig.

Lekker kuierhuis en ook glad nie ver uit die dorp uit. Ons het baie lekker gekuier en her baie veilig gevoel. Baie rustige atmosfeer en gekuier. Die pad net baie sleg tot by die hek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandi T - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandi T

It was great!

The accommodation and views were amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Grant C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great location, good fishing.

The venue will be superb once the construction on the new house at Crane Dam is complete.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre M
Saam met vriende

Baie Lekker!

Sal die plek regtig vir enige iemand aanbeveel! Visvang uitstekend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anné F - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anné F
Gesin met klein kinders

'n Lieflike plek vir 'n familie met klein kinders in die skone natuur.

Beeldskone omgewing. Lekker visvang naby die huis. 'n Omheinde erf sodat kleintjies kan speel, maar wegbly van die damme. Netjiese geriewe met alles wat jy mag nodig hê. Simon is 'n vriendelike en hulpvaardige bestuurder wat graag help soos nodig. Aparte slaapeenhede per gesin, maar lekker saam kuier in die groot huis. Rustig en veilig. Dankie julle, ons het 'n heerlike Kerstyd gehad by Moonlight Meadows.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniel T - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel T
Saam met vriende

Baie skoon en netjies, die plek word goed onderhou en die natuur is beeldskoon.

Moonlight Meadows is die perfekte plek om saam met goeie vriende te kuier. Die hoofhuis het alles wat jy nodig het om lekker te kuier. Die natuurskoon is asemrowend. Dit is ook lekker naby aan Dullstroom vir 'n vinnige besoek of as jy iets benodig. Robbie is super en het my op hoogte gehou van alles wat ek moes weet van ons verblyf. Ek kan beslis die plek aanbeveel. Ons sal vir seker terugkeer vir nog 'n besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heather G - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heather G
Saam met vriende

Friendly, welcoming, fishing was good, close enough to town.

Great family and friends weekend away. Well stocked dams, close to venue. Farm manager, Simon, was very welcoming. The house was very comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moonlight Meadows se terugvoer

Thank you Heather, it was nice to have you. We would love to host you again.

Moonlight Meadows
Vanaf R5 550
R5 550 R3 885
per nag, vir 14 mense
Vanaf R5 550
R5 550 R3 885
per nag, vir 14 mense
Vanaf R5 550
R5 550 R3 885
per nag, vir 14 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Tontledoosweg, Plaas 125, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA41874367c8c94c1e64333f6ba6d4ba399017b96ca9fd8046b3ca4fe52867683b12630e37d096c1cb34fae4b7a4188684afa3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 550 nouVanaf R3 885 per nag, vir 14 mense 12 5 1 5 Tontledoos Road Farm 125 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.414076590761 30.056559322525
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem