Moonlight Port Owen Marina
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Estelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Beanca L - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker gekuier.
Laylaa F - Feb 2024
Algehele gradering
Amazing.
Rozelle W - Jan 2024
Algehele gradering
Awesomeness.
Moonlight Port Owen Marina se terugvoer
Thank you, Rozelle. I hope you enjoyed your stay. Thank you for the nice review.
Marius J - Mei 2023
Algehele gradering
Verblyf en geriewe goed. Velddrif is 'n baie mooi plekkie.
Tania M - Mrt 2023
Algehele gradering
Ongelooflik lekker.
Louise G - Des 2022
Algehele gradering
Het so 'n lekker week gehad, net een of 2 goedjies wat mens verwag het soos 'n loadshedding liggie.
Sonja D - Sep 2022
Algehele gradering
Eenheid was netjies en goed ingerig met perfekte ligging.
Moonlight Port Owen Marina se terugvoer
Baie dankie Sonja ,bly julle het dit geniet julle is altyd welkom.
Lekker daggie vir julle.
Bridgette V - Mei 2022
Algehele gradering
Beautiful place.
Denver S - Nov 2021
Algehele gradering
Baie stresvol.
Lees meerGlen G - Okt 2021
Algehele gradering
It was very relaxing, just as I like it.
Caylin W - Sep 2021
Algehele gradering
Very well equipped accommodation located in a great spot.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Port Owen-rylaan, Port Owen Marina Eenheid 26, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom