Moonlight Port Owen Marina
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Port Owen-rylaan, Port Owen Marina Eenheid 26, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Moonlight Port Owen Marina is 'n selfsorgwoonstel wat in privaat besit is in die veilige Port Owen Marina-kompleks, op die oewer van die marina in Velddrif. Die kompleks bied roeibote, kajakvaar, skaak, putt-putt en voëlkykvaarte.
Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.
Die kombuis het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, skottelgoedwasser en 'n toonbank. Die eetarea het 'n etenstafel met 6 sitplekke en die die sitarea het 'n dubbelslaapbank vir 2 gaste en 'n TV met OpenView-kanale. 'n Skuifdeur lei na 'n stoep met stoepmeubels en 'n ingeboude braai met 'n uitsig oor die water.
Die kompleks het ook 'n gemeenskaplike swembad.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Estelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Port Owen-rylaan, Port Owen Marina Eenheid 26, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Gaste dink Moonlight Port Owen Marina het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Port Owen-rylaan, Port Owen Marina Eenheid 26, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom