Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Moonpopson Luxury Apartment

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Anuoluwapo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir Moonpopson Luxury Apartment
Netheid
4.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Elmarie H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie H
Besigheidsreis

Woonstel se verblyf was goed, maar mense hou partytjie tot 3 uur in die oggend.

Die woonstel was luuks toegerus, maar het ongelukkig nie genoeg breekware gehad nie. Die woonstel was vir 4 mense, maar daar was net 2 van alles. Die kombuislappies was nie skoon nie en daar was ook geen afdroogdoeke vir skottelgoed nie. Die adres is verkeerd so ons het omtrent gesukkel om die kompleks te vind. Met die aankoms het die wifi en TV's nie gewerk nie, maar met behulp van die eienaar kon hy dit teen die volgende dag vir ons uitsorteer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 320
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 320
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 320
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Richard-weg 27, Fourways, Sandton, 2055, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA185f3309957a2c68442b43a4e61f8f7abd87e55977a1c0435db48f4339348f988f5dab64c245a83c96d702745956da1fba76?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 320 per nag (plek vir 4) 1 5 1 4 27 Richard Road Fourways 2055 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -25.999835339317 28.002240657806
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem