- Kapasiteit: 11 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Murray Laan, Upington, 8800, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 440 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Vir luukse akkommodasie bied ons met trots die Moonriver Gastehuis wat geleë is aan die oewer van die Oranjerivier.
Geniet 'n glasie sjampanje terwyl jy ontspan in 'n ou Victoriaanse bad en Jacuzzi, of aanskou een van die asemrowende sonsondergange vanaf ons uitgestrekte houtdek. Niks is ontsien om 'n buitengewone en unieke besoek, wat jy nie maklik sal vergeet nie, aan die Noord-Kaap te verseker nie.
Ons is trots daarop dat ons die wenner is van die toekenning vir uitstaande diens in die Noord-Kaap, en ons word ook hoog aanbeveel deur die AA.
Ons bied luukse en stylvolle en suite-kamers wat almal asemrowende rivier- en tuin-uitsigte bied.
Ons gasvrye en vriendelike personeel sal byderhand wees om aan al jou spesifieke behoeftes te voorsien.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Skoonheidskliniek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Portier
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Duits
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- 24-uur Kamerbediening
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Witborde
- Skootrekenaar-projektor
- Kantoorgeriewe
- Sekretariële Geriewe
- Rekenaar Netwerklewering
- Internet
- Skuifie-projektor
- Televisie
- Videospeler
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- 8 Murray Laan, Upington, 8800, Noord-Kaap
- Gaste dink Moonriver Guest House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Upington Kalahari Noord-Kaap
- Kapasiteit: 11 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Murray Laan, Upington, 8800, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom