Blue Bend Akkommodasie by Mopani Cottages | LekkeSlaap
+17

Mopani Cottages

3 resensies
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Die Rooi Huis
Selfsorg.
Die Blou Huis
Selfsorg.
Groen Kamer
Selfsorg.
Belasting en Ekstras

Ontbyt en wasgoeddienste kan gereël word.
Kinders tussen 0 en 4 jaar bly gratis.
Kinders tussen 5 en 12 jaar betaal 50% van die glyskaaltarief.
'n Kot vir kinders of slaapbanke is op versoek beskikbaar.
Rook binne is verbode.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mopani Place 9 en 11, Blue Bend, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZkNGEyYzY4LTY5NTUtNDA5Mi04Yzg3LWJjOTNkNmNiODA1Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 9 and 11 Mopani Place Blue Bend 5241 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.977479716972 27.95168680439
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za