Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Morgenbos Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elize Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 12

Maande gelys 6

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 12 resensies vir Morgenbos Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Retseh S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retseh S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, veilig, gerieflik, wonderlike eienaars.

Elize is 'n ongelooflike gasvrou. 'n Skoon en netjiese blyplek met sonpanele vir beurtkrag. Hulle stap die ekstra 3 kilometer. My nuwe go-to plek vir oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tharina C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tharina C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek sal Morgenbos enige tyd aanbeveel.

Baie lekker gebly. Veilig en netjies. Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Astrid B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Astrid B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Ons het baie lekker gebly. Die plekkie is asemrowend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cobus V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus V
Enkelreisiger

Voldoende.

Baie lekker gebly, daar in geklok maar gasvrou het baie mooi gehelp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denwyne J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denwyne J
Besigheidsreis

Warme en vriendelike ontvangs, gerieflik, privaat.

Warme en vriendelike ontvangs, gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste oornag in Upington.

Beste plek om te oornag. Alles was perfek en rustig. Dit was vreeslik geniet. Baie dankie, julle. Ons waardeer dit baie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gavin U - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin U
Gesin met klein kinders

Ons het baie lekker gebly.

Die eienaars is baie oulik en gasvry. Hulle laat jou vinnig tuis voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul P
Enkelreisiger

Most enjoyable.

Clean, friendly and just what I needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Verouscha K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verouscha K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie veilig en rustig net wat die siel nodig het.

As jy wil ontspan is die verblyf net die plek waar jy rustig in die mooi tuin kan sit in stilte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries Lucas V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries Lucas V
Besigheidsreis

Very nice and neat.

Very nice people that received me and the room was clean and neat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ceylin C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ceylin C
Besigheidsreis

Your home away from home.

My technician's feedback was that the owners made him feel extremely welcome. Thank you for being a home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul B
Enkelreisiger

Excellent.

First class, friendly owner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bultstraat 42A, Die Rand, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3ab42758a59145360acd853afa174c58290d8488b613f1f3a8078e770c8933f230da1d5b00846fa637f95bdb9cc7c95a858?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 42A Bult street Die Rand 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.45267256815 21.252480832084
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem