Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Morgenzicht Estate

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Hills-straat 2, Morgenzicht Estate 7, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 R1 440 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Morgenzicht Estate is 'n selfsorg-eenheid wat in die noordelike voorstede van Kaapstad, Durbanville, geleë is.

Dié eenheid het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers waarvan die hoofslaapkamer 'n en suite-badkamer het. Die tweede kamer het 'n enkelbed en die ander 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Daar is 'n volledige badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die gemeenskaplike kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware sowel as 'n skottelgoedwasser. Daar is ook 'n ontbytkroeg met stoele. Die gemeenskaplike eetarea het sitplek vir 8 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel en 'n muurplatskerm-TV het.

Die leefarea lei na 'n gemeenskaplike patio-area wat 'n buite-eetstel en braaigeriewe het. Die patio kyk uit oor die omheinde tuin. Gaste kan ook van die pooltafel en tafeltennistafel gebruik maak.

Besienswaardighede in en om die Durbanville-omgewing sluit Durbanville-wynlandgoedere, die Wynlande, GrandWest Casino and Entertainment World, en die Tyger Waterfront in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Baarshengel
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Ondervloerse verhitting

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Ondervloerse verhitting

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • The Hills-straat 2, Morgenzicht Estate 7, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
R1 600 R1 440
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 600
R1 600 R1 440
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Hills-straat 2, Morgenzicht Estate 7, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6b541c0a723d047d76e53b02bb5d106e9c2d62964f1db070b5c3721af61b833af663f7e3a75f6c7f0c453d5a858e2a4d43a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 440 per nag (plek vir 4) The Hills Street 7 Morgenzicht Estate 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.846136693174 18.643700776057

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang