Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Morning View Guesthouse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fir-weg 8, Morning View Estate Eenheid 62, Morningside, 2057, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R6 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Morning View Guesthouse is 'n selfsorghuis in Morning View Estate in Morningside, Gauteng. Hierdie huis is ideaal vir 'n gesin of vriende.

Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met en suite-badkamers. Al 3 slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en 'n TV. Die eerste en tweede slaapkamers het en suite-badkamers met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer se badkamer het 'n stort.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, sitplek en 'n TV. Dit lei na die stoep met 'n etenstafel en ingeboude braai. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n swembad, tuin en veilige parkeerplek op die perseel. Die huis is naby winkels en restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Morning View Guesthouse sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Fir-weg 8, Morning View Estate Eenheid 62, Morningside, 2057, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R6 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fir-weg 8, Morning View Estate Eenheid 62, Morningside, 2057, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA243500c55e22ca6a8a99116501767c8a4bee1f1072ed43f99edbe4908afa6456083d1ba0597811444935d59526d0881bb668?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 500 per nag (plek vir 6) 8 Fir Road Unit 62 Morning View Estate 2057 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.086738243924 28.051825719505
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem