Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Morningside Apartment 6C

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: High Level-straat 1, Woonstel 6C, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 R720 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Morningside Apartment 6C bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde woonstel in die tuin aan die agterkant van ’n woonstelgebou. Die gerieflike woonstel is in Groenpunt geleë en spog met 'n dek met 'n uitstekende uitsig oor Kaapstadstadion, Groenpunt en die see.

Die knus oopplan-woonstel het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, en 'n kombuisie. Die kombuisie is met 'n yskassie, stoofplaat, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die woonstel het lugversorging en WiFi. Op die dek is daar 2 gemaklike stoele en dis die ideale plek om te ontspan en die uitsig met 'n glas wyn te geniet.

Die gerieflike ligging bied toegang tot restaurante, kroeë en winkels, sowel as verskeie besienswaardighede in Kaapstad. Besienswaardighede in die area sluit die V&A Waterfront, Kaapstadstadion, die KIKS, Groenpuntpark, Seepunt Promenade en Seinheuwel in.

Let asb. dat gedeeltes van die eiendom met trappe bereik word en nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Morningside Apartment 6C sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Portugees
  • Spaans

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Morningside Apartment 6C
Netheid
4.6/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Ian Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 13

Jaar gelys 3

Ligging

  • High Level-straat 1, Woonstel 6C, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink Morningside Apartment 6C het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
R800 R720
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
R800 R720
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: High Level-straat 1, Woonstel 6C, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09d82115be7ed7b044c987fd282fb52290b87df2db9572bb1dc2b7df06f4c28ac819c6436326412a0a149ff10a8924f70f0f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R720 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 1 High Level Road, Apartment 6C Green Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.912777397691 18.413171930164
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem