Moroccan House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Klop by Moroccan House aan vir 'n unieke ervaring in Pretoria. Ons spesialiseer in Marokkaanse kookkuns, gasvryheid, handwerk, kuns en oorspronklikheid. Ons gaste word hartlik ontvang en bederf met 'n rustige atmosfeer en die eienaars se aandag aan detail en strewe tot uitnemendheid.

Moroccan House is in die Menlopark-woonbuurt in Pretoria-Oos geleë. Dis 'n outentieke met kenmerkende argitektuur en tuin-uitleg waar daar puik standaarde gehandhaaf word. Ons het 24/7-sekuriteit en parkeerplek is beskikbaar. Elke kamer het 'n aparte ingang.

Elke kamer is keurig versier met Marokkaanse ligte, helder kleurskakerings en weefstowwe, weelderige meubels en badkamers met unieke afwerkings. Elke kamer, suite en woonstel het 'n privaat tuintjie en is ingerig met 'n koningingrootte-bed, muurverwarmers, plafonwaaiers, 'n platskerm-TV met al die satellietkanale en 'n onthaalhoekie.

Gaste word verwelkom met tradisionele kruisement-tee, vars blomme, roosblare, verskeie tee-soorte en tuisgemaalde koffie, tuisgebakte beskuit en komplimentêre items in die yskassie.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Frans
  •  Spaans
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Moroccan House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 450 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za