Morrells Farmhouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Morrells Farmhouse is op die Morrells-landgoed in 'n netjiese tuin geleë. Hier kan jy plaasverblyf uit 'n vervloë era beleef aangesien die huis in die 1800's deur Hollandse setlaars gebou is. Dit was die eerste huis wat in Northcliff gebou is op wat toe 'n suiwelplaas was. Dit is sedertdien gerestoureer en liefderik opgeknap deur Mike en Bernice Morrell tot die elegante toevlugsoord wat nou hier staan.

Elke pragtig ingerigte en versierde en suite-gastekamer het tee- en koffiemaakgeriewe met 'n Nespresso-masjien, 'n yskassie, 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, 'n kluis, haardroër en WiFi. Elke kamer het ook nog sy oorspronklike houtvloer, bedrukte plafon en unieke styl en dekor.

Morrells Farmhouse is die toonbeeld van outydse bekoring met 'n skadustoep, knus leefarea en eetarea met ingeboude kaggels.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite op perseel

  •  Fietsry
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Skoonheidskliniek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Nagportier
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Morrells Farmhouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 600 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za