Morrison House Glentana
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Steenbras-straat 4, Glentana, Grootbrak, 6525, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R6 200 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Morrison House Glentana is in die kusdorp Glentana geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf aan 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek stapafstand vanaf die see.
Die stylvolle huis is geskik vir 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n wasbak, en die derde en vierde slaapkamer het onderskeidelik 'n koningingrootte-bed of dubbelbed. Die laaste slaapkamer het 'n dubbelbed en sy en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n toonbank met 5 stoeltjies. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n koffietafel en 'n TV. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 10 gaste.
Gaste kan die gratis WiFi benut, sonbaai of al fresco-maaltye op die stoep eet terwyl hulle die stranduitsig bewonder. Die huis bied ook direkte toegang tot die strand wat net 'n hanetreetjie ver is. Hier kan gaste aktiwiteite soos visvang, staanroei en swem geniet.
Slaapplek
’n Bespreking by Morrison House Glentana sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ligging
- Steenbras-straat 4, Glentana, Grootbrak, 6525, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Glentana Groot-Brakrivier George Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Steenbras-straat 4, Glentana, Grootbrak, 6525, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom