Hermanus Akkommodasie by Mosaic Cottages | LekkeSlaap
+42
+42

Mosaic Cottages

3 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 250 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mosaic Private Sanctuary, , 10 km from Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Mosaic Cottages is 10 km vanaf Stanford en is ideaal vir gesinne om ruimte, doendinge, gehaltetyd saam te spandeer op Hermanus se meer by die Mosaic Privaat Reservaat. Die kothuise is omring deur melkhoutboorde, fynbostuine en ryk voëllewe. Daar is 'n privaat swembad met moo uitsigte op die Overberge en oor die strandmeer.

Verblyf is beskikbaar in 4 luukse klipselfsorg-kothuise. Elke kothuis het 'n unieke uitleg. Slaapplek is beskikbaar vir 2-9 gaste. Die kothuise is eko-vriendelik gebou met klip wat op die perseel gevind word en het natuurlike afwerkings. Elke kothuis het 'n kombuis, kaggel en buite-braai op die stoep. Luukse beddegoed, linne, handdoeke en Afrika-badprodukte word voorsien.

Die kothuise is langs die Lagoon Café in die geskiedkundige 1892 Spookhuis. Pieknieks kan onder die bome en langs die meer geniet word of gaste kan die vermaakarea besoek waar daar pret is vir die hele gesin. Dit sluit vierwielmotorfietse, bootvaarte, kajakvaarte, bergfietsroetes, Fat Bikes en wandelings in. Staanroei is ook beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir Mosaic Cottages
Netheid
4.7/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Mosaic Private Sanctuary, , 10 km from Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mosaic Cottages het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 250
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 250
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mosaic Private Sanctuary, , 10 km from Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI2ZDgyMGZmLWMzMTEtNGUyNy1iNTA5LTM2MjUxMzFiNDlhNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 250  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 Mosaic Private Sanctuary Wortelgat Road 7210 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-17:00 11:00 -34.426776681759 19.353969783531
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za