Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mossel Bay Beach Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 59, Rheebok, 6506, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
  • Vanaf R2 900 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Mossel Bay Beach Cottage bied rustige selfsorgverblyf in Rheebok. Dit kan die ideale wegbreek op die Tuinroete wees en die kothuis spog met 'n 180 grade-uitsig oor die see.

Hierdie kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie 2 kamers deel die tweede badkamer met 'n stort.

Die leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof en oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n wasmasjien en skottelgoedwasser. Dit lei na die etenstafel met oorgenoeg sitplek. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na die houtdek met meubels en 'n ingeboude braai waar gaste die uitsig oor die Indiese Oseaan kan inneem. Die kothuis is 25 minute se ry vanaf George en 10 minute se ry vanaf Groot-Brakrivier en Hartenbos. Gaste kan wynproe, voetslaan, visvang en wildritte geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Mossel Bay Beach Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Kusweg 59, Rheebok, 6506, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 59, Rheebok, 6506, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1856cb307958a07d80b1a78d20d510285cf0b0d932f53d9033464501dc565be0b3fb74687828d42c2837001ede38eed2fc52?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 6) 59 Kus Road Rheebok 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0802055 22.1662848
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem