Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Motown By Mojo

Rugsakreisigerslosies

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3.5/5

Graeme Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 25

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 4 resensies vir Motown By Mojo
Netheid
3.3/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5
Wesley H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wesley H
Enkelreisiger

Wonderful time in Mother City. See you soon again.

Was a great stay for the second time. Great location. See you again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annamarie M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annamarie M
Enkelreisiger

Mense neem nie ander in ag nie. Moet duideliker aan gaste uitgespel word vir stilte na 10.

Daar was ook 'n "dame" in haar nagklere by die ontvangsklerk. Het baie lank daar gesit oop en bloot. Niemand het aangebied om te help met my bagasie by trappe af nie. Die klerk eerder met die dame gesels nadat ek dit onder sy aandag gebring het van 'n vrou wie tot na 1 op en af die trappe en deure geklap het. Sal nie weer daarheen gaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brenda M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Brenda M

My stay was safe and quiet but I'm not happy with the apartment.

The place and the area was great. But the unit was not clean at all with crawling insects, old crockery and cutlery, no blankets and network for TV very bad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brink V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Brink V
Saam met vriende

Perfekte plekkie vir vinnige kuier in Seepunt.

Ons was 'n paar vriende om 'n verjaarsdag te celebrate, en die ligging is reg in die middel van al die eetplekke en winkels, ons kon oral stap, en dit was nice. Motown se mense was ten alle tye vriendelik en professional, ons het dadelik gemaklik gevoel. Youtube en Netflix was 2 bonusse, en het handig te pas gekom! Thanks Motown at Mojo!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R480
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R480
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R480
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 39 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Johns-weg 16, Seepunt, Kaapstad, 8060, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe73eb62eed397168e255f75befc545950fc2cb949f7142c7f6715907f4126925d5255166cc06833e291250cef0b95d557b7f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R480 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 16 St Johns Road Sea Point 8060 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -33.919162630462 18.388876318932
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem