LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mount Gulu Reserve | LekkeSlaap
+21

Mount Gulu Reserve

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 1052, Langs die R72, Buffelstad, 5201, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 725 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Mount Gulu Reserve is in Buffelstad in die Oos-Kaap, 'n area wat bekend is vir sy prentjiemooi roetes, voetslaanroetes, branderplankrygeleenthede en ikoniese besienswaardighede soos die leeupark, Amathole-musuem en Hemingways Kasino. Dit is die perfekte wegbreek vir diegene wat uit die stad wil ontsnap.

Verblyf is beskikbaar in 3 eenhede wat slaapplek vir tot 6 gaste bied. Die eenhede, Waterbuck Bush Cottage, Nyala Bush Cottage, en Blue Duiker Bush Cottage het elk 'n gemaklike bed, 'n badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n stoep en 'n privaat ingang.

Daar is veilige parkeerplek op dier perseel.

Doendinge in die omgewing sluit hengel, fietsry, bergfietsry, voëlkyk en wildkyk in.

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Plaas 1052, Langs die R72, Buffelstad, 5201, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Buffelstad Oos-Kaap
Vanaf R1 725
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 725
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 1052, Langs die R72, Buffelstad, 5201, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA446f97ac9d39235b272eb97a380465d179695351f51d3fc0cf20cb260a11ab83d2956f56693c651847e46503b581062f9fef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 725  per nag (vir 2 persone) Farm 1052 Off the R72 5201 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.113364641613 27.723435514859
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!