Sonskynkus Akkommodasie by Mount Ingwe Farm Stay | LekkeSlaap
+7

Mount Ingwe Farm Stay

1 resensie
Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 58 B Elandsriver, Patensie, 6335, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Mount Ingwe Lodge grens aan die Baviaanskloof Wêrelderfenisgebied en is geleë op die plaas Middelwater in die Elandsriviervallei, omring deur die Winterberge. Spoor al jou verlore kamers op en verken 'n wêreld van groot oop ruimtes en wye horisonne terwyl Moeder Natuur jou betower met haar klanke en kleure.

Hier sal jy 'n inheemse wildernes ontdek wat net aangeraak word deur die oorvloedige wildspesies en die voëls wat rondswerf in die stilte van die hoë berge en die diep valleie. Boesmantekeninge en al die gepaardgaande historiese interessantehede van die ou Aarde se verlede is ook hier te vinde.

Mount Ingewe Lodge is 120 km vna Port Elizabeth en 35 km vna Patensie af geleë in 'n plattelandse dorpie in die Oos-Kaap. Dit is 'n gemaklike entjie se ry van Jeffreysbaai en die Tsitsikamma Nasional Park af. Word omring deur die natuur in 'n luukse slaapkamer met 'n en-suite badkamer wat ontwerp Moeder Natuur binne te nooi.

Mount Ingwe Lodge het drie tipes selfsorg akkommodasie: die "Country House", "Farm House" en die "Ingwe Chalet". Die Country House het 4 knus slaapkamers met en-suite badkamers, die "Farmhouse" het 4 slaapkamers en-suite en ander aparte badkamers, terwyl Ingwe Chalet 'n rustige, intieme toevlugsoord vir paartjie is. Albei akkommodasie-opsies sluit beddegoed en handdoeke, 'n volledig-toegeruste kombuis, badkamer met toilet en stort, waaier, verwarmer, haardroër en braaigeriewe in.

Avontuurlustige paartjies kan met vierwielmotorfietse op die plaas en die omliggende plase gaan rondry. Kies 'n lieflike piekniekmandjie of vra ons om 'n lekker braai te reël Geniet 'n glasie wyn op die stoep en kyk hoe die ribokke, bosbokke en Koedoes op jou drumpel baljaar terwyl die Visarende op en neer swiep.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 1 resensie vir Mount Ingwe Farm Stay
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • 58 B Elandsriver, Patensie, 6335, Oos-Kaap
  • Gaste dink Mount Ingwe Farm Stay het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Sonskynkus Oos-Kaap
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 58 B Elandsriver, Patensie, 6335, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZiOGRmMWQyLWExZjctNGU4Ni1iYTgxLTk3YjgwOTYwZWIzMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 4 58 B Elandsriver Patensie 6335 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.627692493283 24.884150664867
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za