Mount Joy Cottages

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mount Joy het 'n uitsig oor Knysna se strandmeer en is geleë aan die bokant van 'n groot, betowerende tuin omring deur inheemse woud. Rustigheid en veiligheid begroet jou hier, en jy is ook net 'n kort stapafstand van die middedorp af.

Die kothuise is gemeubileer en afgewerk met die oog op styl, gerief, knusheid en detail - waarlik 'n tuiste weg van die huis af.

Daar is 'n masseerterapeut wat in Europa opgelei is op die perseel.

Ons praat Nederlands, Duits en Frans (en natuurlik Engels).

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands
  •  Frans
  •  Duits

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mount Joy Cottages gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za