4 gaste
1 slaapkamer
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 18 Newton Street, Mount Joy, Knysna, 6571, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Mount Joy Cottages het 'n uitsig oor Knysna se strandmeer en is geleë aan die bokant van 'n groot, betowerende tuin omring deur inheemse woud. Rustigheid en veiligheid begroet jou hier, en jy is ook net 'n kort stapafstand van die middedorp af.
Die kothuise is gemeubileer en afgewerk met die oog op styl, gerief, knusheid en detail - waarlik 'n tuiste weg van die huis af.
Daar is 'n masseerterapeut wat in Europa opgelei is op die perseel.
Ons praat Nederlands, Duits en Frans (en natuurlik Engels).
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
yogesh Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 13
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 18 Newton Street, Mount Joy, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Mount Joy Cottages het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
18 Newton Street, Mount Joy, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang