Mount Melsetter

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mount Melsetter se Karoohuis is 'n pragtige plattelandse huis in die hartjie van die Karoo, halfpad tussen Middelburg en Steynsburg, langs die R56. Dié werkende plaas is in 1877 gestig en Mike en Candy Ferrar boer tans met skape, beeste en wild op die plaas.

Verblyf word gebied in 6 dubbelgastekamers. Die gastehuis is elegant en gerieflik ingerig met 'n sitkamer by die kaggel, 'n TV-kamer, die Saddlebum Pub, sonkamer met 'n warm houtverbrandingsoondjie, 'n etenstafel vir 14 gaste, 'n stil biblioteek en gerieflike stoepe.

Die instansie skuil onder Mount Melsetter, 'n landmerk van 5000 voet oos van Middelburg wat oor die omliggende vlaktes opdoem. Dit strek oor golwende grasperke aan die oewer van die Groot Brakrivier en word omring deur bome, tuine, 'n swembad en gazebo, 'n tennisbaan van klei en groen lusernkampe.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Wegbreekkamers
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Rekenaar Netwerklewering
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Videospeler
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mount Melsetter gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za