LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mount Nebo Hillside Reserve | LekkeSlaap
+78

Mount Nebo Hillside Reserve

Mount Nebo Kampterrein
Vanaf R400
per eenheid
Beskrywing

Die kampterrein het staanplekke vir tente of karavane en akkommodeer tot 50 gaste. Slegs groep-besprekings word aanvaar aangesien daar 'n lapa is vir funksies. Bring asb. jou eie voorraad saam. Daar is 3 storte, wasbakke en toilette.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Die tarief is vir kampeer en gaste moet hul eie kamptoerusting saambring.

Huisreëls

Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël word. Let asseblief daarop dat troetel- en plaasdiere op die perseel woon. Let asb. op die volgende by die selfsorg-eenheid: Inkloktyd is onderhandelbaar. Die eenheid word voor aankoms en op die uitklokdatum skoongemaak, maar 'n skoonmaak- en/of wasgoeddiens is gedurende jou verblyf beskikbaar. Kinders moet te alle tye onder ouertoesig wees as gevolg van oop sierfonteine en 'n swembad. Rook word slegs buite die eenhede toegelaat. Kinderboeke en -speelgoed, 'n bababadjie, 'n kinderstoeltjie, 'n bababedjie en plastiek-eetware kan op versoek voorsien word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Our Covid-19 guarantee: We offer a full-refund guarantee for any cancellations due to national or provincial travel restrictions preventing you from using your booking. Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gaste-suite
Vanaf R800
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Kombuisie met ’n yskassie, mikrogolfoond en ketel. Patiotafel met 2 stoele. TV met Netflix. Gaste het 'n privaat ingang.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Huisreëls

Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël word. Let asseblief daarop dat troetel- en plaasdiere op die perseel woon. Let asb. op die volgende by die selfsorg-eenheid: Inkloktyd is onderhandelbaar. Die eenheid word voor aankoms en op die uitklokdatum skoongemaak, maar 'n skoonmaak- en/of wasgoeddiens is gedurende jou verblyf beskikbaar. Kinders moet te alle tye onder ouertoesig wees as gevolg van oop sierfonteine en 'n swembad. Rook word slegs buite die eenhede toegelaat. Kinderboeke en -speelgoed, 'n bababadjie, 'n kinderstoeltjie, 'n bababedjie en plastiek-eetware kan op versoek voorsien word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Our Covid-19 guarantee: We offer a full-refund guarantee for any cancellations due to national or provincial travel restrictions preventing you from using your booking. Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Bushwillow (Die Bunker)
Vanaf R1 000
per eenheid
Beskrywing

Die kamer bied slaapplek aan 4 gaste en het ’n dubbelbed en ’n dubbel-stapelbed, of op versoek is daar 2 dubbel-stapelbeddens, Die kombuisie het ’n mikrogolfoond, yskassie en ’n ketel. Die en suite-badkamer het ’n bad en stort.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Huisreëls

Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël word. Let asseblief daarop dat troetel- en plaasdiere op die perseel woon. Let asb. op die volgende by die selfsorg-eenheid: Inkloktyd is onderhandelbaar. Die eenheid word voor aankoms en op die uitklokdatum skoongemaak, maar 'n skoonmaak- en/of wasgoeddiens is gedurende jou verblyf beskikbaar. Kinders moet te alle tye onder ouertoesig wees as gevolg van oop sierfonteine en 'n swembad. Rook word slegs buite die eenhede toegelaat. Kinderboeke en -speelgoed, 'n bababadjie, 'n kinderstoeltjie, 'n bababedjie en plastiek-eetware kan op versoek voorsien word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Our Covid-19 guarantee: We offer a full-refund guarantee for any cancellations due to national or provincial travel restrictions preventing you from using your booking. Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Mount Nebo Selfsorg-eenheid
Vanaf R1 250
per eenheid
Beskrywing

Dié selfsorg-eenheid het ’n privaat ingang en ’n volle omheinde tuin. Dis ideaal vir 'n gesin van 4 en het 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n paneelverwarmer, kluis en spieëltafel. 'n tri-stapelbed (onder ’n dubbelbed, bo ’n enkelbed) is in die leefarea. Die badkamer het 'n bad, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, potte, panne, eetgerei en breekware. 'n Wasmasjien, tuimeldroër en strykyster is ook beskikbaar. Die leefarea het 'n plafonwaaier, stoele, 'n TV met Netflix en WiFi. Buite is daar ’n tuin met ’n patiostel en braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tripelstapelbed
Area 1
Plek vir 3 persone
1 xTripelstapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Die tarief is vir selfsorg. Beddegoed, handdoeke, seep en toiletpapier word voorsien.

Huisreëls

Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël word. Let asseblief daarop dat troetel- en plaasdiere op die perseel woon. Let asb. op die volgende by die selfsorg-eenheid: Inkloktyd is onderhandelbaar. Die eenheid word voor aankoms en op die uitklokdatum skoongemaak, maar 'n skoonmaak- en/of wasgoeddiens is gedurende jou verblyf beskikbaar. Kinders moet te alle tye onder ouertoesig wees as gevolg van oop sierfonteine en 'n swembad. Rook word slegs buite die eenhede toegelaat. Kinderboeke en -speelgoed, 'n bababadjie, 'n kinderstoeltjie, 'n bababedjie en plastiek-eetware kan op versoek voorsien word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Our Covid-19 guarantee: We offer a full-refund guarantee for any cancellations due to national or provincial travel restrictions preventing you from using your booking. Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R400
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erfdeel 37, Rietfontein, Muldersdrift, 1747, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa7c084c119315402ac51f3fbfd9373099d49ed847d99605b74811a8f5f74864529e5a5ec143d58780a7e93269fdca58be7e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400  per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 Portion 37 Rietfontein 1747 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -25.985206254122 27.81479600668
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!