LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mount Nebo Hillside Reserve | LekkeSlaap
+78

Mount Nebo Hillside Reserve

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 11 resensies vir Mount Nebo Hillside Reserve
Netheid
4.3/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Chantal W - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantal W
Gesin met tieners

It was a short stay, but the place was nice and the hosts were friendly and helpful.

The road up is a bit rough, but it's worth it, for the views.

Nadine K - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine K

It was absolutely amazing, a real breakaway into nature. I wished we could stay forever! Thanks so much for making our stay amazing.

We had an amazing experience. A campsite all to ourselves! The owner was super friendly and we were well informed about everything. We just loved every minute of our stay at Mount Nebo and felt 100% safe. The horses were definitely a huge bonus! I loved my stay.

Sindy B - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sindy B
Saam met vriende

Ongelooflike rustig en sowaar kos vir die siel.

Die uitsig is ongelooflik. Dit is doodstil en verseker jou van rus. Die mensies daar is ongelooflik hulpvaardig en gaan uit hulle pad uit om te help en by te staan.

Elisa R - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elisa R
Gesin met klein kinders

Refreshing and worth every cent. Bev and the family are great hosts.

The views of JHB are amazing.

Ralda S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ralda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, mense baie vriendelik.

Pad na kamer nie bedoel vir gewone motors nie, moet maar 4x4 of suv gebruik.

Mount Nebo Hillside Reserve's terugvoer

Thank you for the review. The dirt road is always a bit daunting to someone who comes here for the first time. It is, however, although a bit washed away due to the recent rains quite accessible for a normal car and is driven daily with a Toyota Camry. None of the residents who live on the property drive 4x4’s. The total distance of the dirt road is 900 meters.

I don’t normally respond to reviews but am curious regarding your rating on our security. We have electric fencing around the whole property, a second electric fence around the accommodation as well as automatic gates, All of which are monitored by 4 cell phones. We are also fortunate to not have had any security issues.

Mount Nebo Hillside Reserve
Werner H - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Werner H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon.

Die verblyf was gerieflik en skoon. Dit bied pragtige uitsigte. Die toegangspad kort 'n bietjie opknapping. Baie uitgespoel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Neat and tidy.

The stay was comfortable and it was clean and tidy, there are beautiful views, the access road could do with a bit of work. Very washed out.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Tertius K - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertius K
Gesin met tieners

Lieflike uitsig, rustig in die natuur.

Pragtige uitsig van bo heuwel oor Cradle. Spesiale sun-downer plekkie heel bo waar mens leeus kan hoor brul.

Johan R - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyf met alles wat voorsien was.

Ons het lekker gebly en die eienaars was baie vriendelik en het uit hul pad gegaan om vir ons met buite vriende en familie 'n braai-aand onder die bome reg te kry. Dankie ook vir die vars melk in die yskas. Pragtige uitsig en baie rustig.

Carin H - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carin H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die uitsig was fenominaal!

Dit was 'n voorreg om hierdie gasvrye mense te ontmoet en hulle liefde en drome vir Mount Nebo te kon deel. Hulle het soveel moeite gedoen en die braai area bo- op die berg het die mooiste uitsig en is baie goed toegerus.

Stefan B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan B
Enkelreisiger

Baie gasvry en rustige atmosfeer.

Ons het baie lekker gebly en Beth het uit haar pad uit gegaan om alles vir ons so gemaklik as moontlik te maak. Mount Nebo is in 'n baie mooi area geleë, met 'n pragtige uitsig oor die omliggende area. Netjies en skoon.

Niki L - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niki L
Saam met vriende

Very convenient!

Bev was so willing to assist us with anything we needed. She made sure we knew where everything was and that we were comfortably set up. The accommodation was clean and had a lovely view!

Vanaf R400
per nag (plek vir 4)
Vanaf R400
per nag (plek vir 4)
Vanaf R400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erfdeel 37, Rietfontein, Muldersdrift, 1747, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa7c084c119315402ac51f3fbfd9373099d49ed847d99605b74811a8f5f74864529e5a5ec143d58780a7e93269fdca58be7e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R400  per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 Portion 37 Rietfontein 1747 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -25.985206254122 27.81479600668
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!