Mount Noah Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mount Noah Lodge skuil in Oudtshoorn, ook bekend as die wêreld se Volstruishoofstad. Dié dorp is suid van die Outeniekwaberge geleë. Die lodge bied verblyf in die vorm van 'n seiljagklub in die middel van die Klein Karoo. Dit bestaan uit 'n vloot opgeknapte seiljagte wat unieke verblyf bied. Mount Noah Lodge is ideaal vir sakelui, gesinne en sosiale geleenthede.

Verblyf beskik oor 7 eenhede. Elke eenheid het slaapplek vir 2 of 4 gaste en is toegerus met gerieflike beddens, lugversorging en 'n badkamer.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, sonkamer, WiFi in die gemeenskaplike areas, 'n restaurant wat ontbyt en aandete bedien, en veilige parkeerplek in.

Besienswaardighede in en om Oudtshoorn: die Kangogrotte, Buffelsdrift Wildplaas, Cango Volstruisplaas, Highgate Skouplaas, Oudtshoorn Ballooning, Safari Skouplaas, Swartberg Adventures en Wilgewandel Vakansieplaas.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mount Noah Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za