Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mount Royal 2

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kopjeweg 8, Morningside, 2057, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 180 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Mount Royal 02 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Morningside, Sandton. Hierdie eiendom is 'n bekostigbare opsie vir vakansiegangers en sakereisigers.

Dié woonstel is op die grondverdieping en beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed en dié gaste deel 'n aparte badkamer met 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8, gemaklike sitkamerstel en 'n TV. Dit lei na 'n stoep met toegang tot 'n tuin en braaigeriewe. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi, parkeerplek op die perseel, 'n gemeenskaplike swembad en 'n gimnasium.

Hierdie kompleks is naby Sandton City en Nelson Mandela Square, wat dit die ideale basis vir inkopies en eet-ervarings maak.

Slaapplek

’n Bespreking by Mount Royal 2 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Brad Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 3

Jaar gelys 1

Ligging

  • Kopjeweg 8, Morningside, 2057, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 180
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 180
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kopjeweg 8, Morningside, 2057, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA472972411c7d4d1956d61353891b4e063c793278b0c1795bf5f30c613acc5d9139ce0df7dd2abcde885f6e3fad99a25dd0f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 180 per nag (plek vir 6) 8 Kopje Road Morningside 2057 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.0895063 28.0568124
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem