Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mount Royal 32

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kopje-weg 8, Morningside, 2057, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R730 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mount Royal 32 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Morningside, Sandton. Dit bied sakpasverblyf vir ontspannings- en sakereisigers.

Die duplekswoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer bo en 'n leefarea, kombuis en 'n badkamer op die onderste verdieping. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n lessenaar. Die badkamer het 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en wasmasjien toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel geskik vir 2, 'n gemaklike rusbank en 'n TV met DStv. Gratis WiFi, parkeerplek op die perseel, 'n gemeenskaplike swembad en 'n gimnasium is beskikbaar.

Die kompleks is naby Sandton City en Nelson Mandela Square wat dit die ideale bestemming maak om inkopies te doen en restaurante te besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Mount Royal 32 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Mount Royal 32
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Brad Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 3

Jaar gelys 1

Ligging

  • Kopje-weg 8, Morningside, 2057, Gauteng
  • Gaste dink Mount Royal 32 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R730
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R730
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kopje-weg 8, Morningside, 2057, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d22903814e29f0c064ad9d1316f5cfefc7611d5cedb41f33c1e866e57cc03fd736623271df5d774cbd502af89b9aea247d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R730 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 8 Kopje Road Morningside 2057 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.0895063 28.0568124
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem