Mount Sheba Rainforest Hotel and Resort
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Tania Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Jaar gelys 1
Opsomming van Resensie
Steven S - Feb 2024
Algehele gradering
Beautiful venue, perfect to relax and enjoy the rain forest walks.
Mount Sheba Rainforest Hotel and Resort se terugvoer
Good morning Steven,
Thank you for the great rating, we really appreciate your feedback.
We hope to see you again soon.
Kind Regards,
Dima
Liandri C - Feb 2024
Algehele gradering
Heerlik ontspan.
Pieter V - Jan 2024
Algehele gradering
Gesellig, veilig en rustig.
Fairoza S - Jan 2024
Algehele gradering
Good.
Billy R - Jan 2024
Algehele gradering
Die kuier was baie lekker. Alles was skoon en die personeel super vriendelik.
Elanie V - Des 2023
Algehele gradering
Naweek wegbreek.
Jane T - Sep 2023
Algehele gradering
Wonderful long weekend away.
Mount Sheba Rainforest Hotel and Resort se terugvoer
Good afternoon Jane,
Thank you so much for the wonderful review. We hope to see you again.
Kind regards
Darrell
Jacobus J - Jun 2023
Algehele gradering
'n Mooi natuurskoon oord. Uitstekende diens. Mooiste woud.
Willem S - Apr 2023
Algehele gradering
Fantasties
Karin B - Apr 2023
Algehele gradering
Katastrofies
Lees meerMount Sheba Rainforest Hotel and Resort se terugvoer
Beste Meneer Benade
Baie dankie vir 'n terugvoer.
Dit is nie net ons wat 'n deposito vra nie, ons bure Crystal Springs vra ook 'n deposito en baie ander akkommodasies waar ek self al gebly het. Jammer u is nie vooraf van die deposito ingelig nie, die ontvangsdames het u probeer skakel, maar geen antwoord gekry nie.
Ek kan glad nie onthou dat ek vir u gese het dat ons gaste gereeld steel nie, want dit is glad nie die geval nie. Ek het mooi vir u verduidelik dat ons dit moes implimenteer, omdat daar soms iets weg raak. Ek het gereel dat die Toesighouer van die Cottages saam met u deur die lys gaan, want soms kan die skoonmaker 'n fout maak.
Ek vertrou u vind dit in orde.
Vriendelike groete
Tania Cilliers
Bestuurderes
Ben N - Mrt 2023
Algehele gradering
Dit was heerlik.
Mount Sheba Rainforest Hotel and Resort se terugvoer
Beste Ben,
Baie dankie vir u terugvoer, dit word opreg waardeer.
Ek is bly dat u dit geniet het by ons.
Die grondpad is ongelukkig nie ons pad nie, net die laaste 3 km. Ons bure het groot trokke wat gereeld op die pad ry. Ons probeer ons bes om die pad so goed as moontlik in stand te hou, deur die gate toe te vul, maar dit bly 'n aanlopende werk.
Vriendelike groete,
Tania
James C - Feb 2023
Algehele gradering
Short break with family.
Mount Sheba Rainforest Hotel and Resort se terugvoer
Dear James,
Thank you very much for your rating and feedback which is much appreciated.
It is such a pleasure to read that our guests have enjoyed their stay with us.
We do hope that you will return to visit us again and hopefully the weather will play along to make your stay even better than the first one.
Warm Regards,
Tania
Ronel C - Des 2022
Algehele gradering
Memorable.
Mount Sheba Rainforest Hotel and Resort se terugvoer
Dear Ronel,
Thank you for your rating and feedback.
I am glad that you have enjoyed your stay with us.
I do apologize for the linen and towels. We are definitely going to replace the old ones with new linen and towels.
Warm Regards,
Tania
- Kapasiteit: 178 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lydenburgpad, Grootfonteinberg, Pelgrimsrus, 1290, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom